Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Olive Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ciska-straat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Olive Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Garsfontein, Pretoria. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers sowel as vakansiegangers aangesien hierdie eiendom 'n lieflike braai-area en 'n swembad op die perseel het.

Hierdie eiendom bied 2 eenhede wat Kalamata en Mission insluit. Kalamata is 'n gesinseenheid wat 'n volledige badkamer het en ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders. Mission is 'n eenheid met slaapplek vir 2 wat 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Albei eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Kalamata het ook 'n mini-oond en albei kamers het lugversorging. Vir gaste se vermaak het albei eenhede gratis WiFi en 'n TV met stromingsdienste.

Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 3 km vanaf Life Fairy Glen Hospitaal, 1 km vanaf Hoërskool Garsfontein, 6 km vanaf Netcare Pretoria Oos Hospitaal en 5 km vanaf die N1 snelweg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese eenheid, met alles wat mens nodig het! Netjiese eenheid met volledige kombuis. Redelik naby aan Faerie Glen Hospitaal. Lekker groot badk...
Sien meer
Feb 2025
Edith S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies, vars, goed afgerond. Heerlik oorgebly in 'n baie keurige, netjiese kamer. Die koffie "plunger" was 'n onverwagte bonus. Wens alle gast...
Sien meer
Feb 2025
Dianne D
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely stay there again and recommend it to family, friends and clients. We really enjoyed our stay, very convenient for shows...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Viona H
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay, will definitely stay there again. We had a great stay, I am definitely going back, even if it's just to get away for a week...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Cees Jan B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en naby plekke waar ek wou heen gaan. Dit is 'n baie gesellige plekkie. En waarde vir geld die moeite werd.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renier Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Ciska-straat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Blue Olive Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ciska-straat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e5262a2ca3aeaf4c4458952468a72ac06cc7c6cd994fed77ed102bd2f3af4d7c7693d86e747d8b5ead2019e7a821d99a78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 689 Ciska Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.788338 28.3046872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang