Blue Olive Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ciska-straat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blue Olive Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Garsfontein, Pretoria. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 'n lieflike braai-area en 'n swembad op die perseel.
Verblyf word in 2 eenhede, Kalamata en Mission, gebied. Kalamata is 'n gesinseenheid met 'n volledige badkamer, 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Mission is 'n eenheid met slaapplek vir 2 gaste wat 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Kalamata het ook 'n oondjie en lugversorging, terwyl Mission 'n waaier het. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met stroomdienste.
Hierdie verblyf is 3 km vanaf Life Fairy Glen Hospitaal, 1 km vanaf Hoërskool Garsfontein, 6 km vanaf Netcare Pretoria Oos Hospitaal en 5 km vanaf die N1 snelweg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Renier Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Ciska-straat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Blue Olive Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Garsfontein Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ciska-straat 689, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang