Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue On Blue Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhurst-weg 9, St James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke, kunsgevulde gastehuis geleë in die pragtige skilderagtige kusvoorstad St James, aan die Valsbaai-kuslyn tussen Muizenberg en Kalkbaai. St James is gerieflik tussen die middestad, Wynlande en Kaappunt geleë.

Blue On Blue, wat voorheen die woning van kunstenaars Ian en Yvonne Currie was, is gehuisves in 'n 1920's karakterhuis gevul met argitektoniese besonderhede van 'n vervloë era; teak- en Oregon-dennehoutvloere, antieke Venesiese toebehore, patryspoortvensters, loodglaskaste en kaste met sederhout. Die gastehuis is opgegradeer om in die behoeftes van ons gaste te voorsien, en kombineer nou harmonieus oud en nuut met 'n kunsgevulde atmosfeer wat die liewe Currie's sal waardeer.

Verblyf word gebied in 3 ligte en lugtige gastekamers, elk met sy eie karakter en kleur. Die beddens is opgemaak met Egiptiese katoenlakens en -duvets, en elke kamer het 'n en suite- of 'n privaat badkamer, 'n plafonwaaier en 'n elektriese verwarmer. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Volledige ontbyt met brood, kaas, jogurt en vars vrugte word voorsien. Warm ontbyt word op bestelling voorberei.

Parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Blue On Blue Bed and Breakfast
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sandhurst-weg 9, St James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue On Blue Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 058
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 058
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhurst-weg 9, St James, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3NjBlNzNhLWUzYzctNGEwZC1iNjFkLTU1YjFiZDZmNTgyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 058 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 9 Sandhurst Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.11868 18.45672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang