Blue Pepper Guest House
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botha-straat 26, Cloete House, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Pepper Guest House is in die klein dorpie Lady Grey geleë teen die voetheuwels van die Wittenberge. Ons verwelkom natuurliefhebbers en gaste wat in die Oos-Kaap wil ontspan.
Daar is 9 gerieflike selfsorg-eenhede waarvan 5 dubbel-eenhede en 4 gesinseenhede met en suite-badkamers is. Verder is daar 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel toegerus is. Satelliet-TV, WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. 'n Restaurant en geskenkwinkel is op die perseel.
Gaste kan die dag in die bekoorlike dorpie deurbring deur die winkeltjies en besienswaardighede in die omgewing te verken. Gaste kan die Karnmelkspruit Vulture Sanctuary, 'n treintonnel naby Lady Grey Dam besoek.
Die dorpie met sy majestueuse berge en riviere inspireer jou met 'n vreedsame atmosfeer waar jy die natuur kan waardeer. Na 'n dag se ontdekking kan gaste terugkeer en 'n maaltyd by die restaurant nuttig voor 'n besoek aan die geskenkwinkel wat jou sal herinner aan die lieflike tydjie wat jy in die dorpie deurgebring het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 98
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Botha-straat 26, Cloete House, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Blue Pepper Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botha-straat 26, Cloete House, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang