Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Rain Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Mathilda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stil en rustige plek wat rolstoelvriendelik is. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Lieflike, skoon, groot kamers. Het bokkies gesien vanaf ons stoep en het heerlike ontbyt gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitmuntende diens. Ons het net een nag gebly. Dit was die moeite werd. Alles was in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie - Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Exceptional. It was enjoyable from the moment we stepped in. I wanted a good rest and I certainly got that. The breakfast was exceptionally welcoming and enjoyable. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Neat and peaceful. Beautiful unit, very convenient and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli V
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Will not recommend the place. Aircon not working, together with excessive mosquitoes, made the stay unpleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francois C
1 nag Gesin met tieners
3.2
Jan 2025

Bekostigbare en gerieflike verblyf. Die plekkie was perfek vir ons gesin van 4. Dit het 2 moderne kamers met lugreëling. Die negatief was die badkamer wat net met 'n skuifdeur toemaak en oop is aan die onderkant, glad nie privaat nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johann C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlike oornag verblyf! Verblyf was skoon, netjies en net wat ons gekort het. Het oorgeslaap op reis terug huis toe en was gemaklik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Overnight stay. Elke sent werd. Baie netjies en skoon. Baie vriendelike personeel. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vidette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik. Vriendelike diens, mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Frans Kleynhans-straat en Woodland Hills-boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuv8HB3ddH7m2nNl36eGTCX7EqVr8Jx6Nwgi1Vv8xou2nHn4yW9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.063859844959 26.176214877246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang