Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Rain Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 102 resensies vir Blue Rain Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Martiens J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiens J

Blue Rain Gastehuis is tuis! Almal so vriendelik en gasvry! Heerlike ontbyt!

Absoluut wonderlik! Heerlik gerus!

Riette H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette H

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer Blue Rain kies! Gesin van 5 - kinders 6, 10, 12 jaar.

Hillary S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillary S

Well rested. Room was fantastic.

5-star. Staff were friendly and professional.

Rudgar H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudgar H

Stunning.

Alles was waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.

Nikki E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki E

Absoluut aan te beveel! Skitterend!

Absoluut uitmuntende diens! Pragtige plek en baie sentraal geleë. Sal enige tyd net daar bespreek en aanbeveel vir enige iemand wat Bloemfontein besoek!

Monique V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Lekker.

Baie lekker gebly, hou van die dekor en waar die gastehuis geleë is.

Gabriele V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriele V

Highly recommended guesthouse!

Very nice host. Accommodation was fantastic. Breakfast was great. Everything was just perfect.

Shene G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shene G

Rustig en gerieflik.

Baie netjies en rustig.

Marlene B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Soos by die huis.

Baie gerieflik en rustig.

Kaitlin T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaitlin T

Baie gemaklik en gerieflik.

Ja, sal die verblyf aanbeveel aan ander mense wat deur Bloemfontein gaan. Die kamers is lekker donker vir mense wat sukkel om te slaap met te veel lig.

Belinda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Stil, rustig en veilig. 'n Wonderlike halfpad hawe oppad terug Johannesburg toe.

Ons het oorgeslaap oppad terug van Oos Londen af. Dit was heerlik om by 'n gastehuis te kon oorslaap waar ons ons karavaan veilig kon parkeer. Hulle het selfs aangebied om te help met afhaak en stoot as dit nodig was.

Lorraine H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine H

Tranquil environment, beautiful unit and a warm welcome at reception.

Beautiful, clean and a quiet resting place after a long drive.

John-jaquas M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-jaquas M

Het baie lekker gebly. Dis 'n mooi netjiese gastehuis met baie behulpsame staf.

Ek is net nie mal daaroor dat die toilet in die kamers nie 'n deur het nie.

Amelda W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelda W

Vriendelikke en puik diens. Wonderlikke plek.

Baie lekker, netjiese en baie veilige ligging. Puik ingerigte kamers. Skoon kamers en netjiese tuin. Veilige parkering. Ontvangs baie vriendelik. Heerlikke ontbyt. Kan aanbeveel.

Demi D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Demi D

Ons was 'n paartjie wat daar gebly het vir een aand.

Dit was great! Baie rustig. Het net vir een aand gebly, maar die bed was gemaklik, stort was lekker warm en alles was netjies. Ontbyt was plain en simpel maar het darem lekker geproe!

Leilani V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani V

Gemaklike en veilige verblyf.

Ons het ons verblyf geniet. Ons was gemaklik en veilig. Gemaklike oornagverblyf en heerlike ontbyt.

Marianna S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna S

Het 'n welkom gevoel, veilig.

Dit was heerlik gewees. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

C J B M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C J B M

Baie goed.

Baie lekker gebly. Vriendelike personeel.

Annamari U - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamari U

Die akkommodasie wag en die diens was baie vriendelik.

Ja. Ons het redelik laat aangekom en hul kon ons nog steeds help met aandete.

Arnold V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold V

Gemaklike verblyf met gerieflike fasaliteite.

Ons het 'n goeie verblyf gehad by Blue Rain Guesthouse. Die kamer is goed toegerus en is presies soos dit geadverteer is.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Yolandi C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Very nice, will definitely return.

Very neat and clean with lovely rooms. Great breakfast and the most welcoming owners.

André V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Goeie verblyf en ontbyt.

Altyd lekker om hier te bly. Die plek het ons bestemming geword vir ons sakereise. Hierdie keer moes ons bietjie voor die gewone ontbyttyd in die pad val en hulle het vir ons ontbyt vroeër gereël.

Kobus O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Heerlike, veilige oorslaap.

Die perseel is in 'n veilige area geleë en die plek is funksioneel. Heerlike ontbyt.

Sue T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue T

Baie mooi en netjies.

Als was baie lekker, sal definitief weer gebruik maak daarvan. Die personeel is baie, baie gaaf.

Noelani T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelani T

Gerieflike oornagverblyf na die lang pad.

Die korporatiewe eenheid is baie goed ingerig en perfek vir 'n gesin van 4. Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt die volgende oggend was ook heerlik.

André V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Altyd lekker!

Altyd lekker by Blue Rain. Baie vriendelike eienaars en bestuur. Alles is netjies, skoon en die foto's is 'n ware aanduiding van die kamers. Die ontbyt was weer lekker soos voorheen. Definitief 'n goeie plek vir sakereisigers.

Robbie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie D

Fantastic.

We arrived at about 8 pm. The security on duty was extremely helpful.

Relda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M

Vriendelike diens, ligging baie goed. Modern, mooi, netjies en skoon.

Vriendelike diens, ligging baie goed. Modern, mooi, netjies en skoon. Sal definitief weer hier oornag.

Anneli R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli R

Oorslaapplek vanaf die Wes-Kaap.

Die eienares en haar span is ongelooflik baie vriendelik! Baie rustige plek met 'n swembad en 'n groot tuin waar kinders kan rond hardloop. Die kamers is baie goed ingerig en het aan ons behoeftes voldoen! Die ontbyt was heerlik en Blue Rain se span aan diens het seker gemaak ons voel welkom en het ons op hulle hande gedra! Sal vir seker weer daar oorslaap!

Jeffrey S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey S

Kon lekker ontspan na 'n dag se lang reis.

Ontvangs was vriendelik en die verblyf het voldoen aan verwagtinge.

Annare S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annare S

Perfekte oorbly vir 'n lang reis.

Ons het baie lekker gebly, die ontbyt was baie lekker en hulle was baie oulik om dit vroeër te bedien.

Doretha S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doretha S

Pragtige plek met uitstekende diens.

Heerlike ontbyt. Sal beslis aanbeveel.

Geurt V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geurt V

Veilige en netjiese verblyf. Vriendelike personeel.

Blue Rain is aangename verblyf in 'n stil en rustige omgewing. Skoon en netjies. Vriendelike personeel.

Will H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Will H

Baie netjies, baie lekker geslaap en goeie diens. Tevrede.

Een van die beste plekke waar ons al geslaap het in Bloemfontein.

Alicia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia D

Uitstekende diens.

Baie mooi kamers met lieflike tuin, dankie!

Rienie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie V

Dit was 'n tuiskoms na 'n lang reis. Gasvry en 'n oase.

Die plek het ons verras, aangesien dit so vêr van die snelweg was. Die gasvrou is baie behulpsaam en het ons dadelik tuis laat voel. Die kamer is pragtig en die ontbyt was keurig en heerlik. Dankie vir iemand wat die ekstra myl stap.

Athelene M G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Athelene M G

Ons was aangenaam verras. Stylvolle plek met vriendelike diens.

Sal weer besoek as die geleentheid hom voordoen. Prys is definitief billik vir wat gebied word.

Jonathan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan P

Very good.

Guidance takes you to a locked gate.

Carel H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel H

Netjies en gerieflik met 'n heerlike ontbyt.

Ons het oorgeslaap terug na Pretoria. Die bed was baie gerieflik en alles was netjies. Die ontbyt was baie lekker, veral die bord met muesli, jogurt en vrugte. Die warm ontbyt was varsgemaak en ons was reg vir die res van ons reis.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Limakatso M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Limakatso M

It was a beautiful experience.

It was beautiful and amazing.

Carlien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien V

Pragtige kamer met heerlike fasiliteite!

Baie mooi, skoon en netjies. Het heerlik geslaap op 'n baie gemaklike bed. Het ook die koffiemasjien waardeer. Kan sien daar is tyd en moeite belê in die inhoud van die kamer en die res van die gastehuis. Die block out gordyne was wonderlik.

Morgan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan P

Great stay.

Very friendly and helpful staff. Rooms are spacious and clean. Pet friendly an added advantage. Highlight was meeting the owner, Andre. Veronica and staff must be complimented for their excellent service.

Carl-xander H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl-xander H

Fantastiese plek en vriendelike mense.

Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Baie moderne kamers en lekker plekke om te eet om die draai.

Celeste L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Uitstekend, professioneel, vriendelik en behulpsaam.

Lizelle, die eienaar, en haar span personeel is baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Die ontbyt was uitstekend en die kamers se beddens baie gemaklik en skoon.

Evan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan R

Uitstekend!

Baie goeie verblyf en diens, sal definitief weer hier boek. Die Blue Rain span was baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer is luuks en steeds verwelkomend en ingerig vir honde.

Linda M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Excellent stay.

Excellent rooms. Lovely, friendly people. Beautiful gardens. Will be back.

Adriaan K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K

Baie lekker. Fantastiese ontbyt.

Hondevriendelik. Baie vriendelike staff.

Dalida W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalida W

Verblyf word sterk aanbeveel.

Ons het ons verblyf baie geniet. In al ons behoeftes voorsien en meer. Vriendelik en gasvry. Dankie Veronica. Lizelle jy en jou span is voortreflik!

Suzanne M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M

Wonderful.

Great service, thank you for wonderful stay.

Jannie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Regtig 'n "home away from home"-gevoel.

Ons was aanvanklik 'n bietjie skepties omdat dit so diep en ver gevoel het, maar ek/ons was aangenaam verras met die goeie ontvangs, mooi kamers en ja die ontbyt was tops met 'n baie vriendelike en aangename gasvrou - dit alles regverdig 'n weer-besoek en die plek is hoogs aan te beveel.

Pieter A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A

Puik! Hartsmense en lekker verblyf, voel of mens tuis is!

Vanaf die bespreking, die inklok, die kamers, die hartlike ontvangs en lekker geselsies, goeie ontbyt en pragtige ligging, was alles net "awesome". Ek gaan beslis weer daar bly.

Blue Rain Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Piet, groot waardering daarvoor.
Groete
Amanda

Blue Rain Guesthouse
Warren P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren P

Heerlike ruim suite, vriendelike ontvangs en diens. Sal graag weer in die toekoms oorbly.

Baie dankie vir die opgradering, onverwags, maar welkom.

Marina V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Stunning verblyf.

Ons sal beslis weer hier wil oorbly.

Mathilda V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Heerlik gebly.

Baie skoon, netjies. Rolstoeltoeganklik, groot kamer met spasie om in te beweeg. Gewoonlik moet ons meubels skuif sodat my man kan beweeg met sy rolstoel en hier was dit nie nodig. Badkamer is toeganklik en rolstoel kon by stort inry. Ontbyt was uit die boeke en personeel vriendelik en baie behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly.

Andre H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Friendly, clean and well maintained.

We overnighter at Blue Rain on our journey and it was a great stay. Really friendly staff and tasty breakfast.

Daniel M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel M

Tranquility at it's best.

Great nature surroundings with lots of bird life and great surrounding restaurants.

Janine N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Janine N

Uitmuntend.

Pragtige smaakvolle akkommodasie, eerste gehalte ontbyt en troeteldier vriendelik, definitief 'n oornagpunt vir volgende rit af Kaap toe.

Karen T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen T

Ons het slegs oornag.

Die gastehuis was bietjie ver van die N1 af, maar tog in rustige landelike omgewing met 'n eetplekkie naby. Baie dankie vir 'n gerieflike kamer en heerlike ontbyt.

Rochelle G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle G

Amazing!

Service is fantastic and defiantly value for your money.

Lezanne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne S

Aangenaam en persoonlik

‘n Oornagverblyf waar die bestuurder mens werklik welkom en tuis laat voel. Ons sien uit om weer Blue Rain se gasvryheid te geniet. Ons het die heerlike ontbyt ook smul lekker gevind en die vriendelikheid en grasie waardeer waarmee ons Scnauzer hanteer is.

Kristen B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen B

Nice to arrive to after a long day of traveling.

Amazing breakfast, pet friendly.

Carina W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Rus en vrede.

Dit was die lekkerste om by die gastehuis aan te kom en mens stap in by die klein stukkie hemel op aarde. Amanda was behulpsaam en vriendelik en ons kamers was uit die boeke uit. Beddens het heerlik geslaap en die ontbyt was een groot bederf. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Martie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie M

Heerlike, rustige verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer was besonders ruim en smaakvol en gerieflik ingerig. Ons het regtig waardering daarvoor dat dit nie soos baie ander gastehuise se kamers oordadig volgeprop was met allerlei goedjies nie. Ons was na 'n lang dag se ry nie lus om uit te gaan vir aandete nie, maar kon danksy die klein kombuisie en 'n tafel en stoele ons eie kos warm maak en geniet. Goeie uitblokblindings en gordyne het saam met 'n kwaliteit matras en bedlinne vir 'n goeie nagrus gesorg. Daar is ook 'n lekker sitarea buite die kamer langs die swembad om goeie weer te geniet. Die ontbyt was van baie goeie gehalte.

Hanti M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanti M

Ons het net een aand oorgebly op pad Mosselbaai toe.

Die kamer is pragtig en ons was veral verbaas oor die heerlike inpak-ontbyt wat in die yskas was. Dit nadat ek genoem het ons sal nie die volgende oggend ontbyt eet nie want ons wil vroeg ry!

Pieter V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Gemaklik, netjies en toeganklik.

Blue Rain is 'n lieflike gastehuis en bied goeie waarde vir 'n moeë reisiger. Alles is netjies en stylvol, en daar is twee restaurante binne 1km vir 'n vinnige aandete. Ek sal net 'n beter koffie-opsie as kitskoffie in die kamers wou sien.

Shelley S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley S

Delightful place.

Room 10 was beautiful.

Chelsea M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chelsea M

It was a very peaceful place, very quiet and clean.

See stars.

Bianca D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca D

Pragtige plek. Baie spasie.

Die beddens was gemaklik en plek was netjies. Ongelukkig nie genoeg suikersakkies gehad vir al 4 gaste nie. Ontbyt was wonderlik maar baie, sou voorstel dat hul dalk vra wie soek koffie, sap of al 2 i.p.v. al 2 bring en moet weggooi. Selfde met die ontbyt. Sal definitief weer daar gaan stop.

Marcel J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel J

Pragtige blyplek!

Baie dankie, Juanita, vir al jou hulp en professionaliteit! Ons het ons kuier by julle baie geniet en sal beslis weer kom! Die ontbyt op die dek was 'n hoogtepunt. Weereens dankie! Ons sal julle beslis aanbeveel.

Jaco D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Sentraal, skoon en veilig.

Oorgeslaap saam met 'n kollega vir besigheid. Dit is naby aan alles, kamers is ruim, skoon en netjies. Dit is naby aan alles.

Willie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

'n Oplossing vir die tamelêtjie van reis met 'n groot hond het in 'n verrassing verander!

Op die webtuiste het ek die skakel gebruik na oornagblyplek waar ons hond Kabar, 'n pointer, aanvaar sou word. Ons self het net 'n lekker bed nodig gehad op pad terug Johannesburg toe en sou vroegdag weer in die pad val. My aandag is wel getrek deur die tierlantynlose, keurige dekor van die plek. Wat 'n verassing het op ons gewag! Vroegoggend het ek wakker geword met 'n bewuswording van ruimte om my - baie van dit - en die geluid van veld, van vars lug, maar meestal die gevoel van weer absoluut veilig wees! Tydens ontbyt het ons heerlik gekuier met ons gasheer- en vrou terwyl ons ver kon kyk! Kabar kon maklik uitgaan in die nag en die groot tuin deursnuffel! Baie dankie, Blue Rain, dit was 'n baie positiewe ervaring!

Minette S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette S

Dis 'n baie mooi gastehuis met die mooiste uitsig.

Baie vriendelike personeel.

Hilda Lanoy B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda Lanoy B

Vriendelike, professionele mense en omgewing.

Ons het vriesgeriewe nodige gehad. En sonder enige huiwering het hulle ons gehelp. Wonderlike mense en het tuis gevoel.

Elize A - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize A

Ons is vriendelik ontvang. Netjiese kamer en heerlike ontbyt!

Ons het die oorslaap baie geniet. Hulpvaardige en vriendelike mense. Ons het lekker gerus en gekuier, ook 'n heerlike ontbyt geniet! Ons kan die gastehuis aanbeveel.

Pierre C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Baie lekker gebly! Vriendelike ontvangs. Kamer baie mooi en baie skoon en netjies!

Als was wonderlik! Baie mooi en baie goeie gastehuis!

Rita N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita N

Dit was puik!

Nie net is Blue Rain 'n pragtige en netjiese gastehuis nie, die ontbyt en kliëntediens was puik. Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Jaco B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Uitstekend!

Vriendelike ontvangs deur Amanda. Ons kamer was skoon modern en ruim met alles wat ons benodig het. Ons was bederf met 'n heerlike ontbyt die volgende oggend wat deur Lizelle (eienaar) self voorgesit was. Fantastiese ervaring wat volpunte verdien in elke aspek. Die Blue Rain Guesthouse sien ons beslis weer.

Laer Volkskool Heidelberg P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laer Volkskool Heidelberg P

Puik verblyf in Bloemfontein en omgewing.

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Top kwaliteit verblyf en geriewe. Rustige plattelandse atmosfeer.

Chineldi V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chineldi V

Heerlik en netjies.

Was baie mooi en netjies. Heerlike ontbyt.

Melissa H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H

Was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was gerieflik.

Was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was gerieflik en skoon. Kan dalk doen met nuwe handdoeke, maar dit was oor die algemeen baie aangenaam.

Laura C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C

Lovely place.

Clean and well decorated, a lovely spot.

Tuaney T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuaney T

Rustige atmosfeer en waarde vir geld.

Vriendelike diens, met 'n rustige atmosfeer en sentrale ligging. Sal definitief weer by Blue Rain inboek.

Dalene M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M

Heerlik, baie gasvrye eienaars.

Als is baie netjies en sal beslis weer daar oorbly. Ek sal net voorstel dat hulle 'n koffie 'plunger' en filterkoffie in die kamers sit. Sal pas by die pragtige plek.

Juanita L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Baie goeie diens ontvang.

Baie netjiese gastehuis met Amanda as bestuurder wat vir ons behulpsaam was met heerlike ontbyt ook. Sal beslis weer van Blue Rain gebruik maak as ons weer Bloemfontein besoek.

Christo S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Baie rustige omgewing en luukse verblyf.

Dit is 'n pragtige gastehuis. Alles wat nodig is is beskikbaar in die silwerskoon slaapkamer en en suite-badkamer.

Yolandi F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F

Asemrowend lekker. Natuurbelewenis.

Vriendelik, baie goeie kliëntediens. Ontbyt was heerlik. Sal beslis weer hier kom bly.

Estelle V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Heerlike, rustige atmosfeer.

'n Groot dankie aan Amanda, Andre en Lizelle. Van die eerste oomblik af met ons aankoms was ons vriendelik ontvang. Amanda het ons gehelp met die padaanwysings en sy was altyd daar met enige hulp en bystand om ons verblyf gemaklik te maak. Die rustige, skoon omgewing was wonderlik om van die gewoel van die stad af weg te kom. Al die ander personeel was ook vriendelik en was wonderlik om in my eie taal bedien te word. Ons sal enige tyd weer van Blue Rain Guesthouse se dienste gebruik maak. Baie dankie nogmaals vir die ekstra verblyf vir my dogter, ons waardeer dit opreg.

Charl V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Dozi en Refentse was mal oor Blue Rain!

Die sangers Dozi, Refentse en hul band het by Blue Rain gebly tydens hul optrede by die Vryfees en kan nie uitgepraat raak oor die wonderlike tydjie wat hul by Blue Rain gehad het nie. André Venter en sy span het nie 'n steen onaangeroer gelaat om seker te maak alles loop reg nie. André het uit sy pad gegaan om aan alle giere en geite te voldoen. Sal beslis weer by Blue Rain Guesthouse bly!

Daleen K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen K

Dit voel soos huis!

Baie dankie Amanda, Lizelle en personeel vir ongelooflike diens, heerlike ontbyt, persoonlike detail, skoon en netjiese eenhede met verassende interieur. Ons het welkom gevoel met die intrapslag. Julle stap die ekstra myl en gaste is gemaklik, bederf en gemoedelik. Ons het erg lekker by julle gekuier en sal definitief weer terugkom!

Lesle-ann G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesle-ann G

The accommodation was fantastic, they truly went out of their way to make us feel at home.

The accommodation was fantastic, they truly went out of their way to make us feel at home. And cater to our specific dietary requirements.

Erika S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons sal weer kom.

Alles was baie netjies en skoon. Die bestuurderes was vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was modern en gemaklik.

Blue Rain Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Mooi bly.
Amanda

Blue Rain Guesthouse
Luzanne T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne T

Vriendelike personeel en pragtige, moderne kamer.

Sien die sterre.

Rentia M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia M

Lieflike gastehuis weg van die stad se lawaai.

Ons het slegs een nag bespreek in 'n standaardkamer en was heerlik verras met 'n opgradering na 'n pragtige luukse kamer met 'n uitsig - sonder enige ekstra kostes! Die gastehuis het 'n rustige atmosfeer, is keurig versier met goeie sekuriteit en onderdak parkering. Ons sal graag in die toekoms weer daar oornag.

Jan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Must stay for any business trip.

A true gem in Bloemfontein for any business trip. I was pleasantly surprised by the overall quality and detail of this guesthouse. I will in the future only use them for any of my business trips in the area!

Blue Rain Guesthouse se terugvoer

Thank you for the positive review, it is much appreciated. We are looking forward to your next visit.
Amanda

Blue Rain Guesthouse
Johan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Warm, vriendelik en 'n goeie ervaring.

Die kamer was heerlik verhit, ruim en baie netjies met die warm kombers reeds aan om die koningingrootte-bed te verhit op die koue dag. Die badkamer is 'n lus vir die oog en die lyf. Die ontbyt en gasvryheid is van uitstaande gehalte. Doen jouself 'n guns en gaan beleef Blue Rain Guesthouse.

Blue Rain Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jul besigheid, Elna. Julle is altyd welkom om weer te kom.

Blue Rain Guesthouse
James D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Ons sal weer daar gaan bly.

Ons het baie lekker gebraai en geslaap te midde van 37 grade-hitte. Die seuns het ook lekker geswem om af te koel. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak wanneer ons op Bloemfontein moet vertoef.

Blue Rain Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Geniet die vakansie.
Groete,
Amanda

Blue Rain Guesthouse
Janneke W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke W

Gerieflike, skoon verblyf.

Ek het my verblyf met Blue Rain Guesthouse baie geniet. Die ontvangs was warm en ons kamer was spotless. Ons het baie lekker warm gebly en is bederf met ‘n yslike ontbyt. Alhoewel Blue Rain bietjie uit die dorp geleë is, was ons steeds glad nie ver van die dorp nie. Daar is ook ‘n winkelsentrum om die draai wat baie gerieflik is. Die enigste goed wat op verbeter kan word, is om lepels in die kamer beskikbaar te maak. Dit sal ook gaaf wees as inligting rakende die WiFi en gimnamisum deurgegee word wanneer mens inklok. Andersins het ons baie lekker gebly.

Wayne K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne K

Baie stylvolle en gemaklike verblyf met baie vriendelike personeel!

Ons besoek aan Blue Rain Guesthouse was als wat ons nodig gehad het vir 'n oornag tussen Johannesburg en die Oos-Kaap! Die hele opset is baie netjies, maar die kamers is veral baie modern en gemaklik en het als in wat mens kan nodig kry. Die gastehuis is 5 tot 10 minute weg van al die lekker eetplekke. Die ontbyt by Blue Rain Guesthouse was ook besonders lekker gewees! Uitstekende waarde vir geld!

Rudolph S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph S

Gerieflik, stil en netjies.

Die verblyf was maklik om te vind en is naby Woodland hills winkelsentrum geleë. Die verblyf was ook skoon en die ontbyt was verskriklik lekker. Die perseel oor die algemeen is baie veilig. Ek sal beslis weer in Blue Rain Guesthouse bly.

Hayward V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hayward V

Far more preferable than any of the hotels in Bloemfontein in terms of quality, privacy and value for money.

Upmarket guesthouses in Bloemfontein exceed by far any of the four or five star hotels which are usually frequented by noisy officials partying throughout the night! Many of these guesthouses are also within easy travelling distance to the N1 for travellers who resume their journey to Gauteng the following day. Bloemfontein is an ideal stopover for people who travel from Southern Cape to Gauteng.

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Frans Kleynhans-straat en Woodland Hills-boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuv8HB3ddH7m2nNl36eGTCX7EqVr8Jx6Nwgi1Vv8xou2nHn4yW9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.063859844959 26.176214877246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang