Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Rain Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Frans Kleynhans-straat en Woodland Hills-boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodland Hills Wildlandgoed. Die gastehuis het 'n mengsel van 'n moderne, tog ontspanne, plattelandse, industriële en plaas-atmosfeer. Die eienaars, Lizelle Venter en haar man die voormalige Springbok Andre Venter, het al baie gereis en het hul ervaring gebruik om 'n tuiste te skep wat in alle gaste se reisbehoeftes sal voorsien.

Verblyf word in 12 gastekamers aangebied. Al die kamers is ontwerp om 'n gevoel van elegansie en styl te skep. Die gastehuis spog met 'n swembad, gimnasium en 'n ruim lapa en eetarea met 'n dek vanwaar gaste die ikoniese Vrystaatse sonsondergange kan waardeer. Die lapa en eetarea kan ook as konferensiegeriewe gebruik word. Die gastehuis maak voorsiening vir sakereisigers, gesinne met kinders wat aan skool- en sportaktiwiteite in Bloemfontein deelneem, sowel as vir paartjies wat op soek is na 'n wegbreek. Daar is 'n kragopwekker wat 24 uur per dag werk sodat die eiendom nie deur beurtkrag geraak word nie.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die F.S. Botaniese Tuine, Vrystaatse Rugby-stadion, Hokkie-astrovelde, Cheetah Experience, Bloemfontein-dieretuin en Schoeman Park-gholfklub in. Bloemfontein bied ook winkelsentrums, spa-geriewe, restaurante en kuierplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Martiens J
Saam met lewensmaat
5.0
Blue Rain Gastehuis is tuis! Almal so vriendelik en gasvry! Heerlike ontbyt! Absoluut wonderlik! Heerlik gerus!
Aug 2024
Riette H
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly! Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer Blue Rain kies! Gesin van 5 - kinders 6, 10, 12 jaar.
Jul 2024
Hillary S
Gesin met tieners
5.0
Well rested. Room was fantastic. 5-star. Staff were friendly and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Rudgar H
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Alles was waarde vir geld. Sal beslis weer daar bly.
Mei 2024
Nikki E
Saam met vriende
5.0
Absoluut aan te beveel! Skitterend! Absoluut uitmuntende diens! Pragtige plek en baie sentraal geleë. Sal enige tyd net daar bespreek en aanbeveel vir...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoek van Frans Kleynhans-straat en Woodland Hills-boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Blue Rain Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Frans Kleynhans-straat en Woodland Hills-boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuv8HB3ddH7m2nNl36eGTCX7EqVr8Jx6Nwgi1Vv8xou2nHn4yW9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.063859844959 26.176214877246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang