Blue Roan - Acacia Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Kosterweg, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Roan - Acacia Cottage is 'n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde erf in die Wes-Rand. Hierdie kothuis is net sowat 8 km vanaf Magaliesburg en ideaal vir 'n paartjie.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n spieëltafel. Die badkamer het 'n hoek-bad, stort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kothuis beskik oor 'n kombuis wat met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.
Die kothuis lei na 'n groot stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n berguitsig. Die tuin is heeltemal omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, grasdak-lapa en 'n speletjieskamer met 'n veerpyltjiebord en 'n pool-tafel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 82
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R509 Kosterweg, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Kosterweg, Magaliesburg, 1739, Gauteng