Blue Roan - The Honeymoon Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Koster-pad, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Roan - The Honeymoon Suite is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in Wes-Rand, sowat 8 km vanaf Magaliesburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n LazyBoy-rusbank voor 'n TV met DStv-kanale. Die badkamer het 'n spa-bad, groot instapstort en toilet. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskassie toegerus is. Gaste kan 'n ete by die etenstafel geniet. Dié area spog ook met 'n kaggel, ideaal vir daardie koue winteraande.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Die tuin is ten volle omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, grasdak-lapa, en 'n speletjieskamer met veerpyltjies en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Speletjieskamer
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 82
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R509 Koster-pad, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Koster-pad, Magaliesburg, 1739, Gauteng