Blue Roan - The Mexican Loft Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Kosterweg, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Roan - The Mexican Loft Cottage is ’n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis met ’n privaat ingang op ’n gedeelde erf in die Wes-Rand. Die kothuis is net sowat 8 km vanaf Magaliesburg en ideaal vir ’n paartjie.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, kaggel en 'n Lazy Boy-rusbank voor 'n TV met DStv-kanale. Die badkamer het 'n hoek-bad, ruim instapstort en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus.
Die kothuis lei na ’n groot stoep met sitplek, ’n ingeboude braai en ’n berguitsig. Die tuin is heeltemal omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot ’n gemeenskaplike swembad, grasdak-lapa en ’n speletjieskamer met ’n veerpyltjiebord en ’n pool-tafel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Judy Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 86
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R509 Kosterweg, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R509 Kosterweg, Magaliesburg, 1739, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang