Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Roan - Tuscan Suite Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heidi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige plek, waar mens kan rus en die stilte en natuurskoon kan in neem! Pragtige plek, ons het dit regtig geniet. Die eenhede is pet-friendly en ons twee hondjies het die naweek terdee geniet. Die cottages is pragtig en skoon - goeie plek om te gaan rus, stilte te hê en na die skoonheid van die natuur te kyk - kan nie wag om weer tyd daar te spandeer nie. Dankie aan Bryan en Judy vir hul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Baie dankie!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die tuiste is puik. Net wat 'n mens nodig het om terug te keer na toe. Dit was puik, die rustige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Baie dankie, Ben!

Natasha K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Absolutely amazing. N wonderlike naweek. Tuscun Suite is beslis die moeite werd om te besoek. Als was so netjies en skoon, mooi en baie gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig hê. Die stoep was my gunsteling plekkie in die more met n koppie koffie en n baie mooi uitsig oor die berge. Baie vriendelike bestuur het die ekstra myl geloop. Ek sal beslis weer daar inboek sommer gou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Blue Roan - Tuscan Suite Cottage
Thank you very much for your lovely review. We look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 87

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R509 Kosterweg, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf5a1908623d868ba5b5fb99cd38e27de1b5e43b1d72124900df88756358977d0151550860fc1e0ea132ba2e245a3fcb7075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R509 Koster Road Magaliesburg 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.003722363985 27.468893691059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang