Blue Robin
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beresfordweg 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 445 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Blue Robin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers aan die strand met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan en Tafelberg oorkant die baai. Blue Robin is in Bloubergstrand Village op die strandfront geleë, stapafstand vanaf die strand en restaurante, soos Onse Huisie, On the Rocks en Blue Peter.
Die vakansiehuis is smaakvol gemeubileer in 'n ontspanne en gemaklike styl en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n aparte stort, en linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolf, en 'n oond en stoof, en die leefarea bestaan uit 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n Jetmaster-kaggel. Groot skuifdeure bied pragtige uitsigte vanaf die leefarea.
Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af, 'n volledige sekuriteitsalarm, 'n TV in die sitkamer met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale, 'n TV in die hoofslaapkamer en 'n daaglikse skoonmaakdiens.
Geniet skemerkelkies of 'n braai op die windbeskermde bo-dek, terwyl jy die uitsigte geniet. Die eiendom is gerieflik geleë binne stapafstand vanaf koffiewinkels en die MyCiTi-busroete, en is 30 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad. Kaapstad Internasionale Lughawe is 40 minute weg en Weskus Nasionale Park is 45 minute weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Grieks
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Pam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beresfordweg 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Robin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beresfordweg 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang