Blue Robin
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beresfordweg 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 445 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Blue Robin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandfront drieslaapkamer-vakansiehuis met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en Tafelberg in die verte. Blue Robin is in Bloubergstrand Village geleë en stapafstand vanaf die strand en 'n rits restaurante, soos Onse Huisie, On the Rocks en Blue Peter.
Dié vakansiehuis is smaakvol versier in 'n ontspanne en gemaklike styl en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en beddegoed word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek en die sitkamer het 'n Jetmaster-kaggel. Groot skuifdeure bied 'n pragtige uitsig vanaf die leefarea.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel, 'n volledige sekuriteitsalarmstelsel en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Daar is ook 'n TV in die sitkamer met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale en 'n TV in die hoofslaapkamer.
Daar is 'n beskutte dek op die boonste verdieping waar daar gebraai en skemerkelkies geniet kan word. Die verblyf is stapafstand vanaf koffiewinkels en die MyCiTi-bushalte, en 30 minute se ry vanaf Kaapstad middestad. Kaapstad Internasionale Lughawe is 40 minute se ry weg en die Weskus Nasionale Park is 45 minute se ry weg.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Grieks
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Pam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Beresfordweg 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Robin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beresfordweg 2, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang