Blue Sands Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Russelllaan 4, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Sands Guest House bied gerieflike en ruim oornagverblyf in die hartjie van Scottsville, Pietermaritzburg. Dit skep 'n ontspanne, verwelkomende en rustige ruimte vir korporatiewe, paartjies of enkelreisigers.
Dié gastehuis bied 'n keuse van óf 7 Standaard Koningkamers óf 'n Deluxe Koningkamer wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke gastekamer het lugversorging en gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
'n Werklessenaar en gratis WiFi is beskikbaar vir diegene wat werk wil doen. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, 'n yskassie en 'n tee- en koffieskinkbord in. Alle gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike eetarea en sprankelende swembad waar hulle kan afkoel.
Die ligging van hierdie gastehuis is 4 km vanaf KwaZulu-Natal Museum, 4 km vanaf Butterflies for Africa, 12 km vanaf Queen Elizabeth Park en 16 km vanaf Natalse Dieretuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Wongile Welcome Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Russelllaan 4, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Scottsville Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Russelllaan 4, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang