Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sea Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 30 resensies vir Blue Sea Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Emile V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V

Nice and calming stay.

Friendly and professional.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Emile, dit was werklik lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Johan

Blue Sea Guest House
Francis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V

Asemrowend.

Dit was die beste keuse, ons is beslis terug.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Francis, baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was vir ons net so lekker om julle hier te huisves. Dit is altyd lekker as die kinders so lekker swem en speel. Hoop ek sien julle gou weer. Groete, Johan.

Blue Sea Guest House
Sonja J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J

Overnight travelling through East London.

Welcoming by Johan at Blue Sea Guest House. The room was perfect with fresh clean sheets and towels. Will definitely stay over there again.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Hi Sonja

Baie dankie vir die goeie resensie, jy is 'n ster. Mooi bly tot ons weer sien.

Blue Sea Guest House
Charmaine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Goeie verblyf.

Verblyf netjies en gasheer baie vriendelik.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Charmaine en haar familie is baie vriendelike en netjiese gaste. Dit was 'n plesier om hulle te kon ontmoet.

Blue Sea Guest House
Annemie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie S

Netjies, billik.

Die plek het voldoen aan ons vereistes. Ons het net daar geslaap. Indien jy vir lank wil bly, sal dit dalk bietjie klein wees.

Cm Lab (pty) Ltd - Clifford Hicken H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cm Lab (pty) Ltd - Clifford Hicken H

Goeie netjiese verblyf.

Lekker gebly en vriendelike ontvangs.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Clifford, baie dankie vir die puik resensie, ons waardeer dit. Dit was heerlik om jou te kon huisves. Groete, Johan

Blue Sea Guest House
Linda D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Linda D

Gerieflik.

Parkeering wel 'n probleem! Ons moes die eerste oggend ons swem sessie by die gym kanselleer omdat ons nie ons motor kon uitkry nie! Dit was nogal 'n frustrasie!

Zinziswa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinziswa S

Peace and tranquillity.

We had a great stay!

Allen M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen M

Aangenaam en rustig.

Die eienaar was baie behulpsaam en enige versoek was nie moeite nie.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Allen, dit was baie lekker om jou te ontmoet, dankie vir 'n vyfster resensie van n vyfster gas! Dit was net 'n plesier mater, hoop ons paaie kruis weer êrens . Mooi bly. Johan

Blue Sea Guest House
Natasha L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Clean and comfortable stay.

On arrival, we changed rooms from the penthouse to one of the rooms with a pool view. The staff were very accommodating and helpful. The room was clean and equipped with everything we required for a one-night stay.

Shelly-ann V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelly-ann V

Lovely views.

Great host. Lovely establishment. Beautiful views.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet en met vriendelike mense te kommunikeer. Mooi bly en ons hoop ons sien julle weer. Johan

Blue Sea Guest House
Eugene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V

Skoon netjiese verblyf.

Vriendelike ontvangs.

Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Dankbaar.

Lekker gebly, skoon, vriendelik en netjies.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Was lekker om jou te ontmoet. Mooi bly. Johan

Blue Sea Guest House
William S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S

Great.

Uitsig is baie mooi, kamer is goed toegerus, en die eienaars baie vriendelik.

Blue Sea Guest House se terugvoer

William, dit was lekker om jou te ontmoet en dit was 'n plesier om jou te kon huisves. Mooi loop tot ons paaie weer kruis. Johan

Blue Sea Guest House
Carin W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Baie lekker.

Baie lekker en vriendelik.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Carin dit was so lekker om julle hier by ons te hê. Mooi bly. Johan en Henda

Blue Sea Guest House
Jaco L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Presies wat ons nodig gehad het.

Vinnige en vriendelike inboek en administrasie. Al ons behoeftes uitgesorteer.

Peet D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D

Vriendelik, veilig, privaat.

Alles was in orde by ontvangs. Kamer skoon en veilig vriendelike mense.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Peet, dit was baie lekker om jou te ontmoet. Ons hoop ons paaie kruis weer eendag, bly veilig.
Groete, Johan en Henda.

Blue Sea Guest House
Andrew K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew K

Good.

The stay was what we expected from looking online.

Gideon N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gideon N

Ek weet nie of dit maar net die eenheid is wat aan ons toegeken was nie, maar dit het nie lekker afgegaan nie.

Die aanvanklike indruk was dit 'n pragtige plek in 'n mooi en stil area met 'n pragtige uitsig is. Met die intrapslag ook dat dit smaakvol toegerus is. Maar. die tweede slaapkamer het geen ventilasie nie en om by die badkamertjie uit te kom moet jy deur die eerste slaapkamer loop. Dit was nogal ongemaklik om dit in die nag te doen terwyl 'n ander egpaar probeer slaap. Die stort se deur maak na binne oop omdat daar nie plek is na buite toe nie so min ruimte is daar. So niemand het lekker gerus nie. Ons voel dat dit dalk liewer as 'n gesinseenheid moet dien as vir twee egpare. Ons kon ook nie die deur sluit nie omdat ons die verkeerde sleutel vir die eenheid gekry het en die afstandbeheer vir die hek het ook nie gewerk nie.

Patricia F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia F

Friendly owners at property that is good for an overnight stopover.

Everything you need for an overnight stay in East London.

Blue Sea Guest House se terugvoer

It was an absolute pleasure hosting you, we are already missing you. Make the best of 2021, and stay safe. Johan and Henda.

Blue Sea Guest House
Elsie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons het heerlik gebly. Die plekkie was skoon en het alles in wat nodig is. Henda en Johan het regtig uit hul pad gegaan om die tyd daar vir ons lekker te maak. Ons sal vir seker weer daar bly.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Beste Elsie,

Dit was so lekker om julle te ontmoet. Julle is sulke gemaklike, 5-ster mense. Ons hoop om julle weer eendag raak te loop.

Groetnis,
Johan en Henda

Blue Sea Guest House
Gerrit V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Great stay, would definitely recommend.

Overall great experience, would give it 5 stars.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Dear Gerrit,

It was great meeting you, you are such a pleasure to deal with. Hope to see you again someday.

Keep well my friend.

Cheers for now,
Johan

Blue Sea Guest House
Klaas D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas D

Very nice room, nice owner.

Fantastic view from terrace, everything you need is in the apartment. Your room is cleaned every day. Very luxurious.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Klaas, it was great hosting you. Looking forward that we meet up again one day soon. Keep well, my friend. Johan.

Blue Sea Guest House
Enver P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enver P

Dit was aangenaam.

Ons verblyf was baie aangenaam en ons is gasvry ontvang. Die geriewe is gepas en die veiligheid topklas. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, dit was so lekker om jou te ontmoet, mooi bly tot ons weer sien. Johan.

Blue Sea Guest House
Susan W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan W

Voldoende vir kort verblyf. Vriendelike diens.

Die gashere is baie vriendelik, die plek is baie netjies, maar die slaapkamer is baie klein en die badkamer miniskuul. Dit is ook baie onprivaat omdat as 'n mens die skuifdeur oopmaak is daar 'n hekkie na die straat regoor die deur en enigiemand wat daar verbyloop kyk reg in by die sitgedeelte. Daar is ook 'n 2de slaapkamer wat geen vensters het nie! Goed genoeg vir 1 nag maar nie langer nie.

Rina L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina L

Met die instap het dit gevoel of jy by familie instap.

Die blyplek is net ver van die see!

Blue Sea Guest House se terugvoer

Beste Rina,

Dit was baie lekker om julle te ontmoet, julle is wonderlike gaste. Hoop ons paaie kruis weer eendag.

Groetnis,
Johan en Henda

Blue Sea Guest House
Bernard C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard C

Vriendelike eienaars, baie lekker gebly in pragtige eenheid.

Blue Sea Guest House is uitstekend.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Beste Odette,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om jou te ontmoet.

Groete tot ons weer ontmoet,
Johan en Henda

Blue Sea Guest House
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Janette D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette D

All that you need.

No complaints. Small bathroom but was not an issue for us.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Dear Janette,

Thank you for a sterling report from an even more sterling guest. We loved to host you.

Keep well friend.

Regards,
Johan and Henda

Blue Sea Guest House
Gerrit D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D

Lekker gebly.

Sien sterre.

Blue Sea Guest House se terugvoer

Jako,

Baie dankie vir die puik resensie en gradering wat jy ons gegee het. Dit was vir ons ook 'n absolute plesier om jou te ontmoet en 'n vooreg dat jy by ons kon bly.

Sterkte en voorspoed maat. Hoop ons paaie kruis weer eendag!

Johan en Henda Oelofse

Blue Sea Guest House
Vanaf R838
R838 R754
per nag, vir 2 mense
Vanaf R838
R838 R754
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASf5tN2ZwDtFyvV33ce4SPR9LrStyRjEtlXgyW0SQapr8Ed6YgB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R838 nouVanaf R754 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 111 Vincent Road Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.979602654265 27.917595505714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang