Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sea Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Emile V
1 nag
5.0
Jul 2024

Nice and calming stay. Friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Sea Guest House
Emile, dit was werklik lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Johan

Francis V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Asemrowend. Dit was die beste keuse, ons is beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Sea Guest House
Francis, baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was vir ons net so lekker om julle hier te huisves. Dit is altyd lekker as die kinders so lekker swem en speel. Hoop ek sien julle gou weer. Groete, Johan.

Sonja J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Overnight travelling through East London. Welcoming by Johan at Blue Sea Guest House. The room was perfect with fresh clean sheets and towels. Will definitely stay over there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Sea Guest House
Hi Sonja Baie dankie vir die goeie resensie, jy is 'n ster. Mooi bly tot ons weer sien.

Charmaine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Goeie verblyf. Verblyf netjies en gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Sea Guest House
Charmaine en haar familie is baie vriendelike en netjiese gaste. Dit was 'n plesier om hulle te kon ontmoet.

Annemie S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Netjies, billik. Die plek het voldoen aan ons vereistes. Ons het net daar geslaap. Indien jy vir lank wil bly, sal dit dalk bietjie klein wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cm Lab (pty) Ltd - Clifford Hicken H
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Goeie netjiese verblyf. Lekker gebly en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Blue Sea Guest House
Clifford, baie dankie vir die puik resensie, ons waardeer dit. Dit was heerlik om jou te kon huisves. Groete, Johan

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Gerieflik. Parkeering wel 'n probleem! Ons moes die eerste oggend ons swem sessie by die gym kanselleer omdat ons nie ons motor kon uitkry nie! Dit was nogal 'n frustrasie!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Zinziswa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Peace and tranquillity. We had a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen M
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Aangenaam en rustig. Die eienaar was baie behulpsaam en enige versoek was nie moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Blue Sea Guest House
Allen, dit was baie lekker om jou te ontmoet, dankie vir 'n vyfster resensie van n vyfster gas! Dit was net 'n plesier mater, hoop ons paaie kruis weer êrens . Mooi bly. Johan

Natasha L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Clean and comfortable stay. On arrival, we changed rooms from the penthouse to one of the rooms with a pool view. The staff were very accommodating and helpful. The room was clean and equipped with everything we required for a one-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASf5tN2ZwDtFyvV33ce4SPR9LrStyRjEtlXgyW0SQapr8Ed6YgB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 111 Vincent Road Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.979602654265 27.917595505714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang