Blue Sea Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Nadine S - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Trevor M - Sep 2024
Algehele gradering
This is my kind of place I will definitely use it in future.
Adrian B - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect.
Emile V - Jul 2024
Algehele gradering
Nice and calming stay.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Emile, dit was werklik lekker om jou te ontmoet. Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Johan
Francis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Francis, baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was vir ons net so lekker om julle hier te huisves. Dit is altyd lekker as die kinders so lekker swem en speel. Hoop ek sien julle gou weer. Groete, Johan.
Sonja J - Feb 2024
Algehele gradering
Overnight travelling through East London.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Hi Sonja
Baie dankie vir die goeie resensie, jy is 'n ster. Mooi bly tot ons weer sien.
Charmaine S - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Charmaine en haar familie is baie vriendelike en netjiese gaste. Dit was 'n plesier om hulle te kon ontmoet.
Annemie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies, billik.
Cm Lab (pty) Ltd - Clifford Hicken H - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie netjiese verblyf.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Clifford, baie dankie vir die puik resensie, ons waardeer dit. Dit was heerlik om jou te kon huisves. Groete, Johan
Linda D - Aug 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Zinziswa S - Okt 2023
Algehele gradering
Peace and tranquillity.
Allen M - Jul 2023
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Allen, dit was baie lekker om jou te ontmoet, dankie vir 'n vyfster resensie van n vyfster gas! Dit was net 'n plesier mater, hoop ons paaie kruis weer êrens . Mooi bly. Johan
Natasha L - Okt 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable stay.
Shelly-ann V - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely views.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Dit was heerlik om julle te ontmoet en met vriendelike mense te kommunikeer. Mooi bly en ons hoop ons sien julle weer. Johan
Eugene V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon netjiese verblyf.
Louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Dankbaar.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Was lekker om jou te ontmoet. Mooi bly. Johan
William S - Jan 2023
Algehele gradering
Great.
Blue Sea Guest House se terugvoer
William, dit was lekker om jou te ontmoet en dit was 'n plesier om jou te kon huisves. Mooi loop tot ons paaie weer kruis. Johan
Carin W - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Carin dit was so lekker om julle hier by ons te hê. Mooi bly. Johan en Henda
Jaco L - Jul 2022
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het.
Peet D - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelik, veilig, privaat.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Peet, dit was baie lekker om jou te ontmoet. Ons hoop ons paaie kruis weer eendag, bly veilig.
Groete, Johan en Henda.
Andrew K - Aug 2021
Algehele gradering
Good.
Gideon N - Jan 2021
Algehele gradering
Ek weet nie of dit maar net die eenheid is wat aan ons toegeken was nie, maar dit het nie lekker afgegaan nie.
Lees meerPatricia F - Des 2020
Algehele gradering
Friendly owners at property that is good for an overnight stopover.
Blue Sea Guest House se terugvoer
It was an absolute pleasure hosting you, we are already missing you. Make the best of 2021, and stay safe. Johan and Henda.
Elsie S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Beste Elsie,
Dit was so lekker om julle te ontmoet. Julle is sulke gemaklike, 5-ster mense. Ons hoop om julle weer eendag raak te loop.
Groetnis,
Johan en Henda
Gerrit V - Jan 2019
Algehele gradering
Great stay, would definitely recommend.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Dear Gerrit,
It was great meeting you, you are such a pleasure to deal with. Hope to see you again someday.
Keep well my friend.
Cheers for now,
Johan
Klaas D - Aug 2019
Algehele gradering
Very nice room, nice owner.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Klaas, it was great hosting you. Looking forward that we meet up again one day soon. Keep well, my friend. Johan.
Enver P - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, dit was so lekker om jou te ontmoet, mooi bly tot ons weer sien. Johan.
Susan W - Apr 2019
Algehele gradering
Voldoende vir kort verblyf. Vriendelike diens.
Rina L - Des 2018
Algehele gradering
Met die instap het dit gevoel of jy by familie instap.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Beste Rina,
Dit was baie lekker om julle te ontmoet, julle is wonderlike gaste. Hoop ons paaie kruis weer eendag.
Groetnis,
Johan en Henda
Bernard C - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike eienaars, baie lekker gebly in pragtige eenheid.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Beste Odette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om jou te ontmoet.
Groete tot ons weer ontmoet,
Johan en Henda
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Janette D - Nov 2017
Algehele gradering
All that you need.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Dear Janette,
Thank you for a sterling report from an even more sterling guest. We loved to host you.
Keep well friend.
Regards,
Johan and Henda
Gerrit D - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Blue Sea Guest House se terugvoer
Jako,
Baie dankie vir die puik resensie en gradering wat jy ons gegee het. Dit was vir ons ook 'n absolute plesier om jou te ontmoet en 'n vooreg dat jy by ons kon bly.
Sterkte en voorspoed maat. Hoop ons paaie kruis weer eendag!
Johan en Henda Oelofse
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang