Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sea Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
  • Vanaf R722 R650 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Blue Sea Guest House is gerieflik en sentraal geleë in die rustige woonbuurt Vincent Heights, naby Vincent Park en Hemmingways Winkelsentrum in Oos-Londen. Dit is net 2,5 km vanaf die pragtige Nahoon-strand en East Beach.

Verblyf word gebied in 9 privaat selfsorg-eenhede wat gemaklik tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer.

6 van die eenhede het 'n goed toegeruste kombuis en die ander eenhede het elkeen 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n yskassie, breekware en eetgerei.

Elke eenheid het sy eie privaat badkamer. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in. Gratis Wi-Fi-verbinding van 100 Mbps is beskikbaar.

Alle eenhede het toegang tot die tuin en swembadarea met braaigeriewe.

Daar is 'n afstandbeheerde hek en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hoë muur.

Blue Sea Guest House bied stil en veilige verblyf. Dit is naby 3 baie groot winkelsentrums met restaurante, flieks, 'n arcade, casino, putt putt. Nahoon-rif is ideaal vir branderplankry, stap langs die strand en perdry. Daar is wildreservate, visvang en verfbal.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nadine S
5.0
Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, veilig gevoel.
Sep 2024
Trevor M
5.0
This is my kind of place I will definitely use it in future. Best ever nice place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Adrian B
Besigheidsreis
5.0
Perfect. Absolutely perfect. Clean. Great facilities. WiFi good. Informative.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Emile V
5.0
Nice and calming stay. Friendly and professional.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Francis V
Gesin met tieners
5.0
Asemrowend. Dit was die beste keuse, ons is beslis terug.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Blue Sea Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R722
R722 R650
per nag, vir 1 mens
Vanaf R722
R722 R650
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincent-weg 111, Vincent Heights, Oos-Londen, 5247 , Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASf5tN2ZwDtFyvV33ce4SPR9LrStyRjEtlXgyW0SQapr8Ed6YgB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R722 nouVanaf R650 per nag, vir 1 mens 33 5 1 5 111 Vincent Road Vincent Heights 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.979602654265 27.917595505714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang