Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sky Manor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Divann S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Baie welkom gevoel. Amazing staff en eienaars. Baie lekker gebly en die eienaars van die plek is fantastiese mense. Hulle het ons dadelik laat welkom voel en mooi na ons omgesien. Die plek is baie mooi en skoon en die diens is puik. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel wat 'n gastehuis soek in Krugersdorp. Dit sluit die lekkerste ontbyt in, in die oggende. Thank you for the wonderful service and your passion for the project. You look after your guests. Thank you once again; we had a pleasant stay at Blue Sky Manor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties vriendelike diens en ontbyt was uit die boeke. Baie lekker gebly. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marge J
1 nag
5.0
Okt 2024

Fantasties, puik! Ons was 'n groep van 11 mense. Verblyf en diens uit die boonste rakke, luuks en ruim. Beste gasheer en gasvrou, ontbyt fantasties. Beveel hulle regtig aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imogen S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A pleasurable stay, comfortable room, great breakfast and wonderful hosts! We had a wonderful stay at Blue Sky Manor. We live in Holland, grew up in SA, close to where the B&B is situated. The hosts were very friendly and welcoming. Had great conversations and laughs. The breakfast was delicious, the view was beautiful from all the terraces and from our room. The whole B&B is very well kept, clean and welcoming. We felt very safe as well, the area is nice and calm. The location is brilliant for those who want to visit the wildlife parks, botanical gardens, casinos and many malls. Would definitely recommend. Only at Blue Sky Manor .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan A
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Excellent. We had to book in for the Jeep Warrior race and I would definitely recommend Blue Sky Manor as everything was above expectations! Rooms were great, clean and comfortable, and the hosts were from the top shelf with great service, very welcoming and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie lekker en sal dit aan enige persoon voorstel. Ontbyt was ook baie lekker. Baie lekker venue en tariewe is awesome. Gasvryheid was baie goed en eienaars was altyd bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

A first choice. Best hospitality services ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies, goeie diens en wonderlike mense. Baie dankie vir julle knap diens. Was baie aangenaam om daar te kon bly, met baie vriendelike diens en het die ekstra myl gegaan om ons te help gedurende ons verblyf. Sal die plek aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome. Place of tranquility. Close to all needed shops, yet away from the hustle and bustle. Awesome hosts. Felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend. Ons aandjie by Blue Sky Manor was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantal Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10eaca87e5ced9292869a4426a607fcdf951ca6934c26e7826d4faee6eb78a7d00515a51c135981d56c2f8bd2e1541f54653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 53 Wilde Amandel Avenue Roodekrans 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.104373 27.840565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang