Blue Sky Manor
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blue Sky Manor is 'n gastehuis in Roodekrans, Roodepoort, wat gerieflike verblyf bied aan besoekers wat kort en lang verblyf in 'n rustige en vreedsame omgewing bied.
Die gastehuis bestaan uit 12 goed ingerigte kamers met koninggrootte-beddens en hoë kwaliteit linne. Gaste kan by die swembad ontspan of skemerkelkies op die terras geniet. 'n Braai-area is ook beskikbaar.
Blue Sky bied gaste 'n keuse van verskillende kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Kinders van alle ouderdomme is welkom. Daar is ook 'n kroeg, gastesitkamer, ontbytpatio en wonderlike uitsigte. Ontbyt is ingesluit.
Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n lessenaar, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis en vinnige WiFi en 'n slim-TV met Netflix in.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chantal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
- Gaste dink Blue Sky Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Roodekrans Wes-Rand Krugersdorp Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang