Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sky Manor

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Sky Manor bied lieflike oornagverblyf in Roodekrans, Roodepoort. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf alleenreisigers, paartjies, gesinne óf sakereisigers aangesien hierdie eiendom op 'n heuwel is en uitkyk oor die lieflike omgewing.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van verskillende kamers wat almal 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Gaste van alle ouderdomme is welkom insluitend kinders. Hierdie kamers is óf gemeubileer met 'n koninggrootte-bed óf 'n dubbelbed met kraakvars wit linne. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Badhanddoeke en seep word ook voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix in. Dié veelverdiepinggastehuis beskik oor 'n eetarea met 'n tuin-uitsig waar gaste hul ingesluit ontbyt kan geniet.

Boonop is daar 'n kroeg, 'n gastesitkamer en 'n terras waar gaste die uitsigte met 'n skemerkelkie kan geniet. Die eiendom het ook 'n uitnodigende gedeelde swembad en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marge J
5.0
Fantasties, puik! Ons was 'n groep van 11 mense. Verblyf en diens uit die boonste rakke, luuks en ruim. Beste gasheer en gasvrou, ontbyt fantasties. B...
Sien meer
Okt 2024
Imogen S
Saam met lewensmaat
5.0
A pleasurable stay, comfortable room, great breakfast and wonderful hosts! We had a wonderful stay at Blue Sky Manor. We live in Hollan...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Jonathan A
Saam met vriende
5.0
Excellent. We had to book in for the Jeep Warrior race and I would definitely recommend Blue Sky Manor as everything was above expectat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Ian V
5.0
Baie lekker en sal dit aan enige persoon voorstel. Ontbyt was ook baie lekker. Baie lekker venue en tariewe is awesome. Gasvryheid was baie goed en ei...
Sien meer
Sep 2024
Charl D
Gesin met tieners
5.0
A first choice. Best hospitality services ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantal Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Blue Sky Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Amandellaan 53, Roodekrans, 1724, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10eaca87e5ced9292869a4426a607fcdf951ca6934c26e7826d4faee6eb78a7d00515a51c135981d56c2f8bd2e1541f54653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 53 Wilde Amandel Avenue Roodekrans 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.104373 27.840565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang