Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sky Retreat Farm Stay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosaline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Blue Sky Retreat Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Quintin P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin P

Loved it!

Myself and the kids enjoyed our stay tremendously, from the hot tub to the chickens and pot-belly pigs. The hosts are amazing and made our stay very memorable. Looking forward to going back.

Karin A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin A

Relaxing, tranquil, beautiful.

So much love is put into this place. Everything needed is in this unit. The hosts are very lovely people. They surprised me with a beautiful bunch of proteas for our anniversary, which made us feel very special. The hot tub is lovely and warm.

Keegan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan C

Absolutely fantastic place! Loved every minute of being there.

We had an awesome time! Enjoyed all facilities, especially the hot tub which warms very nicely. It kept us cosy on a cold night. Free WiFi was lovely as well as the free access to Netflix, so we could watch anything. The whole place is neat and tidy and very quiet in the evenings. We really were well looked after by our hosts and [Host's first name] was always on hand to assist. We really didn't want to leave!

Michelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Dit was so lekker en spesiaal. Mooiste plek met mooiste views.

Die plekkie was pragtig en skoon. Daar was soveel ekstras en ons was bederf met die heerlikste ontbytmandjie. Dit was seker die beste plekkie waar ons nog gebly het. Dit was so spesiaal. Selfs my tieners kan nie ophou praat oor hoe spesiaal dit vir ons was nie. Die eienaars doen soveel moeite om dit ekstra spesiaal te maak. Ons kan nie wag om weer tegaan nie.

Blue Sky Retreat Farm Stay se terugvoer

Dit was so lekker om jou en die gesin oor die Paasvakansie te ontmoet. Ons is so bly jy het die komplimentêre ontbytmandjie en paaseiers geniet. Dit is 'n plesier om sulke lieflike gaste te huisves en ons hoop regtig om julle gou weer te sien.

Blue Sky Retreat Farm Stay
Juan T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan T

Friendly, helpful hosts, beautiful scenery.

Absolutely wonderful.

Cleona K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleona K

'n Weskus wenner en 'n definitiewe moet!

Wow! Pak weg die fone en vergeet van die wêreld, want hierdie is 'n wegbreek van alle dinge. 'n Private plaas ondervinding. Ons het sommer die hele dag in die warm bad spandeer, met die wind wat deur die grasse waai, en die stille, stille nagte met die glinster van die sterre. Dit was baie lekker! Ons was so vriendelik ontvang, oulikste mense en so gasvry! Hulle help met enige iets en maak seker van hul gaste se gemak al die pad! Natuurlik is dit 'n plaas (baie skoon, netjies en nuut). Moet nie skrik as daar dalk 'n gogga invlieg nie. Ek dink dit was vriendelike goggas gewees. Vergeet van Facebook en Netflix vir 'n dag of twee en neem 'n bietjie die natuur in! Ons het almal dit nodig, so dit was perfek! Weereens baie dankie! Ps: Hulle doen soveel moeite. Daar was vars hoender eiertjies, beskuitjies, lekker koffie, melk en nog meer! 5 sterre al die pad! Groete Cleona en Chrisjan.

Blue Sky Retreat Farm Stay se terugvoer

Dankie vir die puik resensie, Cleona Kotze. Ons is so bly jy het jou ontspanne verblyf op die plaas geniet. Hoop om jou gou weer te sien. Geniet jou komende reise en avonture.

Blue Sky Retreat Farm Stay
Jarred K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarred K

Outstanding!

Brilliant experience and value for money!

Blue Sky Retreat Farm Stay se terugvoer

Hey Jarred. Thank you so much for your wonderful rating and comment! We look forward to seeing you again soon.

Blue Sky Retreat Farm Stay
Tegan R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan R

A peaceful stay on a farm with top-notch hosts!

We had a lovely, relaxing time in a beautiful surrounding. The hosts were incredible! They were always there to assist us and they went out of their way to make our stay enjoyable. We really liked the fact that we could buy items from them such as ice and wood. It was so convenient to not have to go into town. Thank you for welcoming us onto your beautiful farm. The hot tub was amazing and stayed warm for hours. The farm animals and dogs were a lovely bonus too! We would love to come back sometime!

Blue Sky Retreat Farm Stay se terugvoer

Thank you for the great review, Tegan. It was a pleasure to host you and we are really happy you enjoyed the animals on the farm. We look forward to seeing you again soon.

Blue Sky Retreat Farm Stay
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 22/135, Eenzaamheid, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42abf8d3324f7d4a98ee9b9e33f9fee1544cb2fb17ee2d5389168cb4760cf6e3cbb5f0cf2a04fc693796161720200c3e3d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Farm 22/135 Eenzaamheid 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.932083935582 18.079768654754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang