Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sky Retreat Farm Stay

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Quintin P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Loved it! Myself and the kids enjoyed our stay tremendously, from the hot tub to the chickens and pot-belly pigs. The hosts are amazing and made our stay very memorable. Looking forward to going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing, tranquil, beautiful. So much love is put into this place. Everything needed is in this unit. The hosts are very lovely people. They surprised me with a beautiful bunch of proteas for our anniversary, which made us feel very special. The hot tub is lovely and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keegan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely fantastic place! Loved every minute of being there. We had an awesome time! Enjoyed all facilities, especially the hot tub which warms very nicely. It kept us cosy on a cold night. Free WiFi was lovely as well as the free access to Netflix, so we could watch anything. The whole place is neat and tidy and very quiet in the evenings. We really were well looked after by our hosts and [Host's first name] was always on hand to assist. We really didn't want to leave!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was so lekker en spesiaal. Mooiste plek met mooiste views. Die plekkie was pragtig en skoon. Daar was soveel ekstras en ons was bederf met die heerlikste ontbytmandjie. Dit was seker die beste plekkie waar ons nog gebly het. Dit was so spesiaal. Selfs my tieners kan nie ophou praat oor hoe spesiaal dit vir ons was nie. Die eienaars doen soveel moeite om dit ekstra spesiaal te maak. Ons kan nie wag om weer tegaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosaline
Blue Sky Retreat Farm Stay
Dit was so lekker om jou en die gesin oor die Paasvakansie te ontmoet. Ons is so bly jy het die komplimentêre ontbytmandjie en paaseiers geniet. Dit is 'n plesier om sulke lieflike gaste te huisves en ons hoop regtig om julle gou weer te sien.

Juan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Friendly, helpful hosts, beautiful scenery. Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cleona K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

'n Weskus wenner en 'n definitiewe moet! Wow! Pak weg die fone en vergeet van die wêreld, want hierdie is 'n wegbreek van alle dinge. 'n Private plaas ondervinding. Ons het sommer die hele dag in die warm bad spandeer, met die wind wat deur die grasse waai, en die stille, stille nagte met die glinster van die sterre. Dit was baie lekker! Ons was so vriendelik ontvang, oulikste mense en so gasvry! Hulle help met enige iets en maak seker van hul gaste se gemak al die pad! Natuurlik is dit 'n plaas (baie skoon, netjies en nuut). Moet nie skrik as daar dalk 'n gogga invlieg nie. Ek dink dit was vriendelike goggas gewees. Vergeet van Facebook en Netflix vir 'n dag of twee en neem 'n bietjie die natuur in! Ons het almal dit nodig, so dit was perfek! Weereens baie dankie! Ps: Hulle doen soveel moeite. Daar was vars hoender eiertjies, beskuitjies, lekker koffie, melk en nog meer! 5 sterre al die pad! Groete Cleona en Chrisjan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosaline
Blue Sky Retreat Farm Stay
Dankie vir die puik resensie, Cleona Kotze. Ons is so bly jy het jou ontspanne verblyf op die plaas geniet. Hoop om jou gou weer te sien. Geniet jou komende reise en avonture.

Jarred K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Outstanding! Brilliant experience and value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosaline
Blue Sky Retreat Farm Stay
Hey Jarred. Thank you so much for your wonderful rating and comment! We look forward to seeing you again soon.

Tegan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

A peaceful stay on a farm with top-notch hosts! We had a lovely, relaxing time in a beautiful surrounding. The hosts were incredible! They were always there to assist us and they went out of their way to make our stay enjoyable. We really liked the fact that we could buy items from them such as ice and wood. It was so convenient to not have to go into town. Thank you for welcoming us onto your beautiful farm. The hot tub was amazing and stayed warm for hours. The farm animals and dogs were a lovely bonus too! We would love to come back sometime!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rosaline
Blue Sky Retreat Farm Stay
Thank you for the great review, Tegan. It was a pleasure to host you and we are really happy you enjoyed the animals on the farm. We look forward to seeing you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosaline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 22/135, Eenzaamheid, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42abf8d3324f7d4a98ee9b9e33f9fee1544cb2fb17ee2d5389168cb4760cf6e3cbb5f0cf2a04fc693796161720200c3e3d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Farm 22/135 Eenzaamheid 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.932083935582 18.079768654754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang