Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Sparrow Guest House

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.0
Marius M
1 nag
5.0
Jun 2023

Luuks en waarde vir geld. Warm verwelkoming met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Blue Sparrow Guest House
Dear Marius Thank you for the review, we all appreciate it very much and this definitely goes a long way. Hope to see you again. CJ van Dyk Guesthouse and Portfolio Manager.

Fatima J
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2024

Uncomfortable, sad, disappointed. On arrival we were early, understandable that our room was not ready. Reception was kind enough to allow us to sit by the pool area and wait. We were placed in an outside room. The room was not what I expected. It was not comfortable and warm. There were cracks in the ceiling, pipes, and the basin, which was slightly off-putting. The drains had a terrible odour, etc. On Saturday, we went to breakfast, but there was no one to be seen, so we had no breakfast. When leaving, an employee opened the gate for us. I explained to him that we had not received breakfast and there was no one to assist. His reply was okay. I thanked him and said goodbye. He seemed unsure how to reply.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Odette E
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2020

Dit is vir besige mense. Ek sê so want dit voel nie baie homey nie. Die bed was kliphard en die spieël is nie by 'n plug nie. Ek moes die goed rondskuif om my hare te doen en daar was nie nuwe koffie en suiker uit gesit vir ons nie. Dit was baie onpersoonlik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Jan 2020

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ann T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Quick visit, lovely accommodation, just what we needed. Clean and comfortable accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon N
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2019

Gerieflike, goed toegeruste verblyf in stil omgewing. Blue Sparrow bied goeie verblyf in die rustige parkagtige woonbuurt van Groenkol. Die kamer is baie mooi en goed toegerus met mikrogolfoond, kroegyskas en lugversorger. Ek het gratis WiFi verwag, maar dit was nie aangebied nie. Ek het die swembad en lapa area geniet, want dit was baie warm. Aandete is op versoek beskikbaar, maar ek het gedink dis nie goeie waarde vir geld nie. Blue Sparrow is binne 5 km van winkelsentra en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2019

Waarde vir geld! Ons was beïndruk met die kamers, was meer as wat ons verwag het. Ons kon kom en gaan soos ons wil, en ons was baie tevrede met die diens en vriendelike personeel. Ek sal Blue Sparrow beslis aanbeveel - hulle bied bo en behalwe wat nodig is vir 'n oornagplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nell-mari S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2019

Baie stil, gerieflik, en aangename mense. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nkululeko F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2019

Poor service. The service was terrible in terms of checking in as there was no one at the front desk. We waited for about 20 minutes just to get to the premises. The bookings were mixed up and there was no one to take the responsibility of a mess. The place and the location was just perfect, they need to look at their service and the staff attitude.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations
Blue Sparrow Guest House
Thank you for staying at the Blue Sparrow Guest House. I am deeply disappointed to hear that there was poor service from the staff. Please be advised that is being dealt with and I apologize for the inconvenience you suffered. Kind regards, Kathy de Wet General manager.

Brenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2019

Nie weer nie. Wat hul adverteer en wat hul doen kom oor een nie. Die toiletdeur is stukkend. Net een groot bord. Hul adverteer ontbyt, daar was niks van ontbyt nie. Geen WiFi nie. Ek sal nie weer daar bespreek of aan beveel nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 12B, Groenkol, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjOWUzMDc2LTA2ZWEtNDkyZi1hYjJkLTRiN2ZkODYwODlhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 12B Plein Street Groenkol 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776088077191 29.466537684202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang