Blue Views Penthouse 2
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 1D, Bakoven, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R18 000 per nag (plek vir 10)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Views Penthouse 2 is in een van die Kaap se mees gesogte voorstede geleë: Kampsbaai. Kaapstad is bekend vir Tafelberg, die V&A Waterfront, die KIKS, strande, kulturele ervarings en 'n hele rits uitmuntende restaurante. Dit is die ideale ligging vir vakansiegangers of sakelui.
Die luukse dakwoonstel het 5 slaapkamers en slaapplek vir 10 mense. Al die kamer het en suite-badkamers, lugversorging en CD-spelers. Die hoofslaapkamer het 'n TV, DStv-dekodeerder (Dual View) en DVD-speler asook vinnige WiFi. Die kombuis, leefarea en eetarea is almal oopplan en ingerig met moderne toestelle en versier in 'n minimalistiese, moderne styl met net die beste meubels.
Die buitenste onthaalarea is 103 m² groot en beskik oor 'n gasbraai sodat jy lekker buite middagete kan nuttig. Die dubbelmotorhuis bied direkte toegang tot die dakwoonstel en die woonstel bied veilige parkeerplek.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Kampsbaaistrand, Clifton, Houtbaai, Tafelberg, die V&A Waterfront, straatmarkies, kroeë, nagklubs en restaurante in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Victoria-weg 1D, Bakoven, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kampsbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 1D, Bakoven, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang