Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Views Residence

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 5, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Blue Views Residence bied selfsorgverblyf in die spoggerige Bakoven-area in Kampsbaai in Kaapstad. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar gaste die omgewing se besienswaardighede kan verken.

Dié ruim dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het lugversorging, ondervloerse verhitting en lei na die kuierarea. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort en 'n bad óf albei, asook 'n wasbak en 'n toilet.

Die huis het 'n kombuis wat met alles wat nodig is om kos te maak, toegerus is, asook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea lei na 'n kuierarea wat met 'n plonspoel en sonstoele spog. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Victoria-weg 5, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria-weg 5, Bakoven, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf24186732953c34551e87265d206eaec8fa4a0e4393d48b7c30579eb57aa2a1a47c820180523e1d4640a525d6f005c393826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 8) 5 Victoria Road Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960659707109 18.375099132776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang