Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Waters Beachside Studio Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 303, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 R704 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blue Waters Beachside Studio Apartment is 'n knus, selfsorgeenheid 50 m vanaf Sunset Beach. Hierdie verblyf spog met 'n skilderagtige uitsig en is naby supermarkte en kafees, asook eetplekke wat net 300 m ver is.

Dié bekoorlike woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n eiland met sitplek, yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea wat gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n knus hoekie by die vensters het.

Hierdie woonstel spog met moderne geriewe en bied gerieflike verblyf aan die kus. Dit is 150 m vanaf die MyCiTi-bushalte wat vir maklike en doeltreffende vervoer deur die area sal sorg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Virginie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kusweg 303, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R880 R704
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R704
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 303, Seepunt, Kaapstad, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA675f4e026fd1767c8b8b7764dda1b77b9ca122891f825d8df952888a1c325e82cdc3ba3d3a8fdb2d3fadcb7c6d523fe95022?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R704 per nag (plek vir 2) 303 Beach Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -33.920787424131 18.381105959415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang