Blue Waters Hotel
- Kapasiteit: 264 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snell Parade 175, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 494 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Blue Waters Hotel is in Durban, net 'n hanetreetjie vanaf die strand geleë en direk oorkant Suncoast Casino.
Hierdie ikoniese hotel beskik oor 262 kamers wat elk en suite-geriewe, het en sommige kamers het 'n asemrowende see-uitsig. Die kamers met slaapplek vir 2 tot 4 gaste het standaardgeriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, DStv en lugversorging.
Gaste kan 'n swembad, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel geniet.
Durban, 'n lewendige stad in KwaZulu-Natal, is vir sy goue strande, winkelsentrums, handwerkmarkte, straatbasaars en as 'n gewilde branderplankrybestemming bekend.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nicolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Snell Parade 175, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Waters Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 264 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snell Parade 175, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: