Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Waters Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 424, Blue Waters, Murdockvallei, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blue Waters Villa is sowat 3 km buite Simonstad in die Hoofstraat. Dié villa is verhewe bo die pad en het 'n pragtige uitsig oor die see en Fisherman's-strand. Die verblyf is oorkant die marinereservaat en gaste kan net 'n paar minute stap voordat hulle by die rotse kom wat ideaal is vir skemerkelkies.

Die huis is in die 1920's gebou en is deur die eienaars Michele Sandilands en Roelf Mulder gerestoureer.

Die villa het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede kamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 matrasse vir kinders en 'n bababed beskikbaar. Elke badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware. Gaste kan voor of agter die huis, of op die dek braai. Daar is 'n kombuistafel en stapeldeure met 'n uitsig oor die natuur. Gaste kan in die tuin en op die dek ontspan en die pragtige uitsig geniet, of hul oggendkoffie op die voorstoep drink. 'n Braai-area is ook beskikbaar.

Die huis spog met 'n paar oorspronklike kunswerke, insluitend Cha Davenport se olieverfskilderye en Roxy Kaczmaqrek se litografieë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

5

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

2 x Kindermatras vir 1

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 424, Blue Waters, Murdockvallei, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Waters Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
R 3 900 R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 900
R 3 900 R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 424, Blue Waters, Murdockvallei, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA892dc33d27888bb2eb3ef5fc14b3454f22a5110a9e55e6efb6adcf6d1cb087c60758176aa7773d21fe4e561e651da1579543?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 424 Main Road Blue Waters 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.2087436 18.4603343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang