Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Whale

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Phoebe W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Baie dankie vir die verblyf, dit was uitstekend. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Baie dankie. Jul is enige tyd welkom. Aangenaam gewees om jul te ontmoet.

Cornelia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Snoesige, tuis gevoel tipe kamer. Oulike kamer wat jou laat voel of jy tuis is. Alles wat ons nodig gehad het. Die tannie was verskriklik baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Baie dankie. Dit was so aangenaam om jul hier te huisves. Sien jul weer.

Natie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam en gemaklik. Ja, dankie. Aangenaam en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Dankie Marius. Sien uit na jou volgende besoek.

Sylvia E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The best. Excellent. Can recommend anytime. Come back all the time. 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Thank you, Sylvia. The pleasure was mine. Please visit again.

Wilma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The area is safe and peaceful. Unit was very clean and neat. We loved it. We thoroughly enjoyed our stay at Blue Whale. Great communication between the host and myself. Will definitely use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Dankie, Wilma, vir die positiewe terugvoer. Daar is WiFi. Onthou om volgende keer te vra vir die kode.

Martie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie aangenaam. Ons verblyf was maar kort, maar dit was regtig aangenaam. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer waarin ons moes gaan was nie beskikbaar omdat hulle verbeterings aangebring het. Ons is bederf met beter kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianese A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

Comfortable, safe and relaxing. Host friendly and concerned about our comfort. Place so lovely and clean. Enjoyed my privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tersia
Blue Whale
Thanks, Dianese. You're always welcome.

Noleen A
Kort verblyf
2.6
Feb 2024

Baie lekker blyplek en skoon. Bogenoemde net voorstelle. Geen veilige parkering vir voertuie. 'n Hek sal help. Diefreling voor vensters sal help vir ventilasie (sodat ons die vensters kan oopmaak). Geen WiFi. Nie DStv.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Liesel B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie rustig. Baie vriendelik en geriewe en braai-area, asook ligging naby alles, uitstekend. Dit is 'n baie gerieflike plek met 'n uitstekende ligging om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
Baie dankie Liesel. Dit was aangenaam om jul hier te akkommodeer by Blue Whale Struisbaai. Sien uit na jul volgende besoek. Altyd welkom.

Annari C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker en rustig gewees. Met die wind en loadshedding kort daar net 'n enkelplaatgasstofie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tersia
Blue Whale
It was a pleasure to welcome you Annari. Remember in future to ask as it is available at the help desk.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tersia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinneraria-straat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKp5qC0N0ZcX1tsuUgtonjA8XwgHEit2LJWKNmNe3wWXiwFXG5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 9 Cinneraria Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -34.801970704817 20.050654790018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang