Blue Whale
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cinneraria-straat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blue Whale is naby die sakekern van Struisbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 3 aparte privaat en suite-kamers met 'n kombuisie en sy eie gaste-ingang, apart van die hoofhuis. Dit is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaar woon. Die verblyf is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n huislike verblyf by die see naby alle geriewe.
Eenheid 1: Painted Hideaway het sy eie ingang en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware, wasbak, waaier, OpenView-satelliet-TV en onbeperkte WiFi in. Gedeelde braaigeriewe is beskikbaar in 'n omheinde binnehof.
Eenheid 2: Seaside Splendor het sy eie ingang en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, ketel, breekware, wasbak, waaier, OpenView-satelliet-TV, onbeperkte WiFi, en gemeenskaplike braaigeriewe in 'n omheinde binnehof in.
Eenheid 3: Shoreline Escape het 'n privaat ingang en bevat 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die woonstel front noord en is toegerus met 'n plafonwaaier, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde omheinde binnehof met gemeenskaplike braaigeriewe.
Die eiendom is net 350 m vanaf die hoofstrand en stapafstand van die hawe af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cinneraria-straat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Whale het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cinneraria-straat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang