Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Whale Lodge

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Chrisum V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Enjoyed my stay. I loved the view and setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariki
Blue Whale Lodge
Thank you so much for the review. I am happy that you enjoyed your stay.

Carolina M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Dit was baie aangenaam. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oornag. Die ligging was pragtig en alhoewel ons in die straat parkeer het, was die motor veilig. Daar was van alles wat nodig was en die bed het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariki
Blue Whale Lodge
Middag Caroline en baie dankie vir die trugvoer. Ons waardeer en is bly as julle jul verblyf geniet het. Groete en Mooi Loop. Mariki

Magdelene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Our stay was great, service was awesome. We enjoyed staying there, their service is great, breakfast is good and owner and workers are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariki
Blue Whale Lodge
Middag Magdelene, Thank you for the Review, we appreciate it and so happy that you enjoyed your stay. Go well and stay safe. Regards Mariki

Kobus J
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Baie aangename verblyf en aangename mense. Ek is baie vriendelik ontvang en het 'n lekker volle ontbyt daagliks gekry. Alles net soos ek daarvan hou. Die gastehuis self is ook 'n geskiedkundige gebou, en ek is mal oor die pragtige antieke meubels, aangesien ek self 'n liefhebber van antieke meubels is. Baie dankie aan en se dogter. Ek het lekker gebly en sal graag weer wil kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariki
Blue Whale Lodge
Kobus (Kobud), baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie. Baie bly jy het jou verblyf geniet. Jy is enige tyd weer welkom. Mooi loop.

Lena P
Kort verblyf
3.8
Sep 2024

Rustig en veilig. Baie dankie. Ek het my verblyf geniet en het die huislike atmosfeer veral terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Antoinette G
1 nag Saam met vriende
3.0
Feb 2024

Maybe just not our cup of tea? Wonderful view, but a little too "old school" for our liking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Mariki
Blue Whale Lodge
Verseker en dankie vir trugvoer.

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Van die gasvrye verwelkoming, tot die persoonlike aandag, deur die eienaar, was alles 'n woderlike ervaring. Vandat ons teen 22:00 op Vrydagaand aangekom het, en vriendelik deur die eienaar verwelkom is en persoonlik na die kamer geneem is. Al die nabygeleë fasiliteite is aan ons uitgewys en die ontbyt was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariki
Blue Whale Lodge
Goeie more Nico, baie dankie vir die terugvoer en goeie resensie, ons waardeer dit verskriklik. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Dis al waarna ons streef. Laat dit goed gaan. Groete Mariki en Reinier

Les R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Rustig. Die eienaars baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene P
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2023

Never again! Wasn't what I expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Faisa T
1 nag Saam met vriende
1.8
Nov 2023

Geen kommentaar. Nee, dit klink asof die houtvloer sal invals as jy loop.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mariki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c441e82f60c67f2fa1d3cefd46035a50a10f17664e1b15fccf0f2c29862f523c84e9696e446e6c0bd536379dac3a2cbc50e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 66 5 1 4 22 Upper Cross Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.18387 22.151886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang