Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Whale Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mariki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 65 resensies vir Blue Whale Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Chrisum V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisum V

Enjoyed my stay.

I loved the view and setup.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Thank you so much for the review. I am happy that you enjoyed your stay.

Blue Whale Lodge
Carolina M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina M

Dit was baie aangenaam. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oornag.

Die ligging was pragtig en alhoewel ons in die straat parkeer het, was die motor veilig. Daar was van alles wat nodig was en die bed het heerlik geslaap.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Middag Caroline en baie dankie vir die trugvoer. Ons waardeer en is bly as julle jul verblyf geniet het. Groete en Mooi Loop.
Mariki

Blue Whale Lodge
Magdelene J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdelene J

Our stay was great, service was awesome.

We enjoyed staying there, their service is great, breakfast is good and owner and workers are very friendly.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Middag Magdelene,
Thank you for the Review, we appreciate it and so happy that you enjoyed your stay.
Go well and stay safe.

Regards
Mariki

Blue Whale Lodge
Kobus J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus J

Baie aangename verblyf en aangename mense.

Ek is baie vriendelik ontvang en het 'n lekker volle ontbyt daagliks gekry. Alles net soos ek daarvan hou. Die gastehuis self is ook 'n geskiedkundige gebou, en ek is mal oor die pragtige antieke meubels, aangesien ek self 'n liefhebber van antieke meubels is. Baie dankie aan en se dogter. Ek het lekker gebly en sal graag weer wil kom bly.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Kobus (Kobud), baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie. Baie bly jy het jou verblyf geniet. Jy is enige tyd weer welkom. Mooi loop.

Blue Whale Lodge
Antoinette G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Antoinette G

Maybe just not our cup of tea?

Wonderful view, but a little too "old school" for our liking.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Verseker en dankie vir trugvoer.

Blue Whale Lodge
Nico V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Van die gasvrye verwelkoming, tot die persoonlike aandag, deur die eienaar, was alles 'n woderlike ervaring.

Vandat ons teen 22:00 op Vrydagaand aangekom het, en vriendelik deur die eienaar verwelkom is en persoonlik na die kamer geneem is. Al die nabygeleë fasiliteite is aan ons uitgewys en die ontbyt was uitstekend.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Goeie more Nico, baie dankie vir die terugvoer en goeie resensie, ons waardeer dit verskriklik. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Dis al waarna ons streef.
Laat dit goed gaan.
Groete
Mariki en Reinier

Blue Whale Lodge
Les R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les R

Rustig.

Die eienaars baie vriendelik.

Jolene P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jolene P

Never again!

Wasn't what I expected.

Faisa T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Faisa T

Geen kommentaar.

Nee, dit klink asof die houtvloer sal invals as jy loop.

Yolanda C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda C

Aaklig

Dit was die aakligste plek wat ek nog gebly het. Dit was vuil, die beddegoed was geskeer, handdoeke was gevlek en het glad nie skoon gelyk nie. Die stort was 'n totale riller, vuil ek dink dit was jare laas skoongemaak. Dit het gevoel of goed mens byt in die kamer! Die stoof sal ek nie eers vir my hond kos op maak nie. Die kombuis se wasbak sal ek liewers stil bly oor, dit is iets om van naar te raak! Daar was nie genoeg glase vir al die gaste nie. Die koffie wat in die houertjie was is seker al jare daar in. Foto's wat op die webverf is, is regtig bedrieglik! Die rusbank het ek nie eers gewaag om op te sit nie. Die beddens het gevoel jy slaap om die "base". Die materiaal was stukkend en hy het gestink. In my lewe nooit weer nie. Die swembad agter was groen.

W.j Heyns H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
W.j Heyns H

Sleg.

Plek is vuil, beddegoed nie op standaard en toiletgeriewe vieslik. Plek behoord gesloop te word.

Barend S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S

Kusdorpie met bestuur wat plattelandse familie gasvryheid bied, in 'n ou historiese monument waar die tyd stil staan.

Lekker geslaap, geëet, gestap, gekuier en na die baai se see en berge gestaar, vanaf die boonste vloer se sithoekie op die stoep.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Baie dankie Barend, ons is baie bly julle het lekker gebly en gekuier. Dit is ons doelwit.

Groete en mooi loop.

Blue Whale Lodge
Johan F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Homely vacation.

The Lodge has a homely feeling like when you visit your grandparents, comforting.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Baie dankie Johan, dis ons strewe om ons gaste te laat tuis voel en hul verblyf so gemaklik en aangenaam te maak.
Mooi loop

Blue Whale Lodge
Mieta Q - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mieta Q

My stay was great.

It is a great place but it can be better if been upgraded. I visited there 15 years last and it was good. 15 years later it still the same utilities been used which you can see that it aged. Nothing seems to be upgraded or renewed. Furthermore it's been a great stay.

Adelle C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Adelle C

Ongemaklik en onnet.

Die kamer se asblikke is nie skoongemaak van die vorige besoekers af nie, ligte wat nie werk nie, elektriese proppe se bedekking is gebreek en drade is sigbaar reg langs bed (brandgevaar). Kamer is vir 5 mense, maar daar is net sitplek vir 3 en ook 2 kroegstoele maar hulle is verwaarloos en sitvlak is gesny met spons wat weg is. Daar was nie toilet papier nie. Die badkamer se vloer is nie gelyk nie en aangesien dit op die 2de verdieping is, voel dit onveilig om daar in te gaan. Toilet is nie vas aan vloer nie en staan op hout blokkies, my 7 jarige het amper afgeval omdat die toilet tiep. Die stort is met draad aan die dak vasgemaak en staan ook nie gelyk nie. Die TV is in die slaapkamer en al die mense moet op die bed sit as hulle wil kyk. Die persone wat in die eetkamer (TV kamer) en kantoor is op die 1ste vloer, se geselskap en die TV word duidelik in die kamers gehoor. Die advertensie sê veilige parkering, maar die parkering is in die straat oorkant die gastehuis. Dit was 'n teleurstelling en ons sal beslis nie weer daar bespreek nie.

Abigail B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Abigail B

Really terrible experience, do not go there.

The linen was the only thing that was clean, but old and very thin. Carpets, walls, plugs, fans, light fittings were packed solid with dirt. The couch is filthy and smelly, we made very sure we were out of the apartment for the whole time we were there. Tried to get alternate accommodation but the cost would have been super high, so we were forced to stay. The owner has zero interest in this place. Shower tied up with a rusted wire and the angle of the bathroom is at such a slant one expects to fall through. Terrible experience.

Mariette S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette S

Kan regtig nie kla oor enige iets nie. Baie vriendelik behandel.

Ons is goed ontvang. Die enigste plek waar ek gehelp is om my bagasie in die kamer te kry! Baie stil en rustig.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Middag Mariette, ek waardeer dit en is baie bly as jy lekker gebly het. Kom maar weer.

Blue Whale Lodge
Johan O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan O

Oud en afgeleef.

Ontvangs was vriendelik en kamer was relatief skoon. Dit is ongelukkig al positiewe kommentaar wat ek kan lewer. Meubels is oud en afgeleef, beddegoed is heeltemal te veel keer gewas en oorgebruik, stoele se kussings is geskeur en het gate, waaier is dik aangepak met stof en roes, ens. Die foto's op die webtuiste is baie misleidend. Die kamer en meubels lyk of dit 10 jaar terug onderhou is. Sal beslis nie weer gebruik nie.

Lorraine D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Pragtige, historiese gebou. Baie gasvry. Sal definitief aanbeveel!

Sal vir seker aanbeveel!

Julinda K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julinda K

Gerieflik, gasvrye akkommodasie.

Die karaktervolle akkommodasie het aan al ons verwagtings voldoen. Die gasvryheid waarmee ons ontvang is word waardeer. Die ontbyt was heerlik.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Baie dankie Julinda, maak my hart warm as julle die verblyf geniet het.

Blue Whale Lodge
Cladjeena V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cladjeena V

Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Andre D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre D

Lekker gebly.

Ontbyt uitstekend. Plek baie oud en badkamer in eenheid moet gemoderniseer word. Kombuis in eenheid nie op standaard. Ligging baie goed.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Dankie vir terugvoer.

Blue Whale Lodge
Gordon W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gordon W

Only 1 night.

We stayed at the place about 10 - 12 years ago and found it quite "homely" then, so we booked again for an overnight stay. Unfortunately, the place is almost the same as it was more than 10 years ago, which means it's really dilapidated and not very clean either. The hospitality was not that great either and we think the owners should retire as it does not look as though their hearts are in it anymore. While we were there, other guests checked out early and demanded their money back because of the poor accommodation - that should tell you everything.

Sjani D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sjani D

Gerieflik en bekostigbaar.

Blue Whale Lodge is baie sentraal geleë in Mosselbaai maar die straat is tog rustig. Hul verblyf is gerieflik en netjies, met alles wat ons nodig gehad het. Die gasheer was ook baie vriendelik.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Dankie Sjani, ons is bly as julle lekker gebly het. Mooi loop

Blue Whale Lodge
Koos B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Koos B

Gerieflik.

Baie netjiese, ou gebou. Baie goed geleë, naby punt en restaurante. Parkering is egter voor die gebou in die straat. Die restaurante in die omgewing was baie raserig gedurende slaaptyd. Die uitsig oor die oseaan is egter baie mooi.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Koos.

Blue Whale Lodge
Michelle A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle A

Pleasant stay and hosts.

I fell in love with the Blue Whale Lodge the minute we walked in. It's like stepping back into the 1800's with the blue antique furniture and pictures on the wall. The lodge has a very rich history and oom Renier told us all about. I would definitely go back and make that my home away from home. Oom Renier and tannie Mariki are very pleasant and friendly. They made us feel very welcomed and at home. The kitchen staff is very friendly as well and very accommodating. We live the Blue Whale Lodge and we will recommend it to anyone.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Thank you, Michelle.

Blue Whale Lodge
Ilse W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse W

Waarde vir geld.

Baie hartlik ontvang. Kamers lekker groot. Ontbyt fantasties.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Beste Ilse,

Baie dankie, ons waardeer altyd enige terugvoer. Ons strewe daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam en gemaklik moontlik te maak.

Groete en alles van die beste.

Blue Whale Lodge
Lettie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie S

Rustig.

Als was goed, maar Abelone-kamer vir 3 volwassenes is te klein, asook die stort en badkamer baie klein.

Stacey K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stacey K

Lekker rustig.

Ons het 1 aand oornag. Kan nie kla oor enige iets nie. Ontbyt wat ons gekry het was ook baie lekker.

Jim H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jim H

Interesting old world charm.

Very friendly and helpful.

Diane K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diane K

Baie vriendelik en baie behulpsaam.

Dit was gemaklik en lekker.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Diane, ons waardeer dit. Dis mense soos julle wat die bedryf die moeite werd maak. Mooi loop.

Blue Whale Lodge
Carina R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina R

Die eienaars van die lodge is dierbare mense. Die ontbyt was elke oggend betyds en baie aangenaam.

Dit was ons tweede keer by die lodge en in die twee jaar is daar egter geen veranderinge aangebring wat waarde kan toevoeg nie. Die plekkie is baie sentraal geleë en is regtig bekostigbaar, maar uit 'n persoonlike oogpunt kan goedjies wat nie lekker werk soos die blindings of muurproppe wat nie lekker vas is nie verbeter word. Vir gaste met kinders kan die swembad ook 'n probleem gewees het.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Ons is reeds besig met herstel en opgradering in en om die perseel, en vertrou dat dit ons gaste 'n aangename en veilige verblyf sal verseker.

Blue Whale Lodge
Nazli J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazli J

Baie lekker gasvry ontvang vir 7 dae.

Baie dankie, Tannie Marietjie.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Dankie, was aangenaam om julle hier te ontvang. Voorspoed vorentoe. Mariki

Blue Whale Lodge
Chane H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane H

Goeie verblyf vir min geld.

Aangename gasheer. Mooi uitsig oor see vanaf stoep.

Almarie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie V

Wow! Baie baie lekker, sal enige tyd weer daar inboek en al my kennisse aan beveel. Julle is tóps!

Baie dankie dat LekkeSlaap als vir ons so maklik gemaak het, ons het by 3 verskillende dorpe ingeboek en dit was regtig so lekker ontvangs. Dankie LekkeSlaap!

Blue Whale Lodge se terugvoer

Ai Almarie, jy maak my dag. Baie dankie. Ons is bly julle het dit so geniet en julle is ook enige tyd weer welkom. Dit is hoekom ons doen wat ons doen. Ons is mal oor nuwe mense en die oues, wat altyd terug kom en al soos familie is. Ek waardeer. Mooi loop.

Ons weet jy kan nie alle mense tevrede stel nie maar enige terugvoering is welkom. Dit hou ons op ons tone.

Blue Whale Lodge
Tracy B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy B

Wonderlik!

Vriendelike, hulpvaardige eienaars. Sal dit hoogs aanbeveel en definitief self weer van die fasiliteit gebruik maak.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Thank you, Tracy.
We appreciate your comments. It makes us happy when our guests are happy and enjoyed their stay. We can only do our best to satisfy all.
Regards and go well.

Blue Whale Lodge
Matthys Jakobus G - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthys Jakobus G

Lekker gebly. Gasvryheid van Renier en Marietjie uit die boonste rakke. 'n Plek waar mens kan ontspan en ontlaai.

Lekker gebly. Gasheer en vrou baie behulpsaam en vriendelik. Hul toegewing om ons ontbyt te laat gebruik sonder addisionele koste is iets waaraan 'n mens nie meer gewoond is nie. Dit gaan duidelik vir hul nie net oor geld nie. Die plek voer mens terug na vervloë dae.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Baie dankie Kobus. Julle het hier gekom as vreemdelinge na 'n vreemde huis, tog is julle hier weg as baie goeie kennisse, hopelik vriende vir die toekoms. Ons geniet dit as mense lekker bly en tevrede is. Ons is baie bly julle het die kuier geniet en lekker gebly. Mooi loop.

Blue Whale Lodge
Colette B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colette B

Lekker gebly, dankie.

Baie rustige, onspanne atmosfeer. Ontbyt was heerlik en personeel vriendelik en behulpsaam.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Thank you so much, we only want our guests to have a comfortable and happy, relaxed stay so they would want to come back again and again and also to promote us to their friends and family. Go well and be safe.

Blue Whale Lodge
Rudolph J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph J

Was goed maar swembad was glad nie in werking nie.

Alles goed, net DStv ook in ander slaapeenhede.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Goeie dag. Jammer vir die ongerief met die swembad, was tydeklik buite werking. DSTV in alle eenhede ongelukkig nie 'n opsie, wel beskikbaar in algemene sitkamer.

Blue Whale Lodge
Ockert V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert V

Absolute goeie waarde vir geld!

Netjiese, skoon, bekostigbare verblyf met heerlike ontbyt.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Goeie dag Ockert,

Baie dankie, dis altyd lekker om te hoor jou gaste was gelukkig en het lekker gebly.

Groete en mooi loop.

Blue Whale Lodge
Earlene D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Earlene D

Gasvrye ontvangs en waarde vir geld.

Vriendelike diens met huislike atmosfeer. Gerieflike ruim kamers.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Good day and thank you Earlene. We appreciate your review and hope to be of service in future. Go well and be safe.

Blue Whale Lodge
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Riana H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Riana H

Nie gepas vir vakansieverblyf nie.

Sien sterre.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Jammer as jul ondervinding teleurstellend was, maar mense se verwagtinge verskil. Ons poog egter om die gaste se verblyf so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Ons het wel baie gaste, selfs van oorsee, wat keer op keer terug kom en wat sommer weer bespreek wanneer hulle uit boek, jaar na jaar. Kyk maar net na ander rewues op die blad.

Blue Whale Lodge
Frans F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F

Baie lekker. Vriendelike mense. Baie lekker gebly.

Sien sterre.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Baie dankie en dit is net ons plesier indien ons gaste tevrede en gelukkig is. Ons doel is om vir ons gaste 'n aangename en genotvolle omgewing te skep met mooi herinneringe. Alles wat mooi is vir 2017

Blue Whale Lodge
Peter P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P

Bogemiddeld.

Dis 'n pragtige B&B.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Thank You Peter. We just want our guests to enjoy their stay so much, that the come back again and most of the time become friends. Go well

Blue Whale Lodge
Chevon E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevon E

Ons gaan beslis weer daar bly.

Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Ontbyt was heerlik met 'n verskeidenheid om van te kies. Elke dag was daar skoon beddegoed en handdoeke. As jy Mosselbaai jou hoof-bestemming maak en elke dag uitry na ander dorpe en net 'n slaapplek soek, is Blue Whale Lodge die regte plek om te bly.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Baie dankie Chevon, dit is altyd lekker en 'n fees om julle hier te ontvang en te huisves. Ons kan net ons beste gee en dis lekker om van diens te wees vir positiewe ontvanklike mense. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te he, die kuir op die stoep in die aande, en hoop dit was nie die laaste sien.

Blue Whale Lodge
Walter J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Walter J

Good place.

If they can just upgrade the bed and remove the unused fan from the top of the wall drop.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie plek.

As hulle net die bed kan opgradeer en 'n die ongebruikte waaier kan verwyder.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Dear Rev. J. Thank you for your comment. The fans are all for use when needed.

Blue Whale Lodge
Kobus F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus F

Heerlike, ouwêreldse atmosfeer en goeie ontbyt.

Goeie ligging. Ruim badkamer. Dit was 'n uitstappie na vergange dae. Die buite-aansig doen nie die gasvryheid binne gestand nie. Ek sal enige tyd weer daar oorbly.

Lanita M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanita M

Pragtige ou huis!

'n Pragtige huis met die mooiste meubels. Vriendelike ontvangs. Sentraal geleë. 'n Heerlike ontbyt gehad. Dit bied beslis waarde vir geld.

Santa T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa T

Met ons aankoms by die gastehuis is ons gasvry ontvang. Die diens was deurgaans baie goed.

Die gastehuiseienaars is baie gasvry en het ons tuis laat voel. Die ontbyt was heerlik. Die kamer is goed toegerus met die nodige geriewe. Dit is 'n baie karaktervolle huis wat die Nasionale Gedenkwaardigheid toekenning verdien. Ons sal beslis weer van hulle verblyf gebruik maak in die toekoms.

Levy" Transport L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levy" Transport L

I will recommend it to all in the industry.

I really felt at home. That is what I look for ... a home away from home.

Sarel K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel K

Het een aand hier geslaap.

Skoon, netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Blue Whale Lodge se terugvoer

baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en dit bly ons strewe om die ondervinding vir ons gaste so gerieflik en aangenaam moontlik te maak.

Blue Whale Lodge
Pieter V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Kamer en ontbyt goed.

Vriendelike mense.

Blue Whale Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die komentaar, word opreg waardeer en ons hoop om jou in die toekoms weer van diens te wees.

Blue Whale Lodge
Phillip V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip V

Baie lekker!

Hoflik en vriendelik, sal weer daar bly as ek Mosselbaai toe gaan.

Louise B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise B

Vriendelike diens.

Baie vriendelike diens en behulpsaam.

Anne N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne N

Homely and comfortable.

Our stay at the Blue Whale lodge was very comfortable and had an atmosphere of a home away from home. The service we were given was hospitable and friendly. As far as value for money is concerned I must say Blue Whale is brilliant. We got an amazing breakfast and greeting every morning and any of our other needs (braaing etc) were met with a smile.

Estelle V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Goeie waarde vir geld.

Naby eetplekke en besienswaardighede. Gerieflike bed en heerlike ontbyt. Baie interessante ou gebou. Dekor kort dalk bietjie aandag.

Lappies L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lappies L

Baie lekker gebly, alhoewel die kamertjie baie klein was. Die diens was goed, soos altyd!

Die verblyf is sentraal geleë en die ontvangs was goed. Die kamertjie was klein, maar is daagliks skoongemaak. Die ontbyt was goed! Dankie vir die flinke diens, sal Blue Whale Lodge kan aanbeveel.

Nic V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic V

Very comfortable stay with amazing breakfast

Wonderful accommodation with very friendly staff. Breakfast out of this world.

Paul D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D

Excellent service and location

A good stay.

Annetjie B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annetjie B

Dit was heerlik en die mense van Blue Whale voel soos familie.

Ek het heerlik daar gebly ten spyte van 'n paar foutjies maar het ek die eienaar in kennis gestel daarvan. Klein foutjies wat reggestel kan word maar verder het ek geen klagtes nie en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Johanna H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna H

Charming guesthouse

Charming guesthouse full of character with wonderful helpful hosts. Lovely view from the balcony.

Paula L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula L

Enjoyed my stay!

My one sentence summary says it all!

Johan V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Netjies, skoon en sentraal in Mosselbaai.

Goeie waarde vir geld

Elsabé G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabé G

Gerieflik!

Die verblyf was baie lekker in 'n historiese huis. Die eienaar en gade is baie behulpsaam en vriendelik. Blue Whale Lodge is baie sentraal geleë en ons was naby feitlik enige behoefte wat ons mag hê. Ek sal die verblyf aan enige iemand voorstel.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c441e82f60c67f2fa1d3cefd46035a50a10f17664e1b15fccf0f2c29862f523c84e9696e446e6c0bd536379dac3a2cbc50e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 65 5 1 4 22 Upper Cross Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.18387 22.151886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang