Blue Whale Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mariki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Chrisum V - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed my stay.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Thank you so much for the review. I am happy that you enjoyed your stay.
Carolina M - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oornag.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Middag Caroline en baie dankie vir die trugvoer. Ons waardeer en is bly as julle jul verblyf geniet het. Groete en Mooi Loop.
Mariki
Magdelene J - Apr 2023
Algehele gradering
Our stay was great, service was awesome.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Middag Magdelene,
Thank you for the Review, we appreciate it and so happy that you enjoyed your stay.
Go well and stay safe.
Regards
Mariki
Kobus J - Feb 2024
Algehele gradering
Baie aangename verblyf en aangename mense.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Kobus (Kobud), baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie. Baie bly jy het jou verblyf geniet. Jy is enige tyd weer welkom. Mooi loop.
Lena P - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Antoinette G - Feb 2024
Algehele gradering
Maybe just not our cup of tea?
Blue Whale Lodge se terugvoer
Verseker en dankie vir trugvoer.
Nico V - Feb 2023
Algehele gradering
Van die gasvrye verwelkoming, tot die persoonlike aandag, deur die eienaar, was alles 'n woderlike ervaring.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Goeie more Nico, baie dankie vir die terugvoer en goeie resensie, ons waardeer dit verskriklik. Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Dis al waarna ons streef.
Laat dit goed gaan.
Groete
Mariki en Reinier
Les R - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Jolene P - Nov 2023
Algehele gradering
Never again!
Faisa T - Nov 2023
Algehele gradering
Geen kommentaar.
Yolanda C - Apr 2023
Algehele gradering
Aaklig
Lees meerW.j Heyns H - Aug 2023
Algehele gradering
Sleg.
Barend S - Nov 2022
Algehele gradering
Kusdorpie met bestuur wat plattelandse familie gasvryheid bied, in 'n ou historiese monument waar die tyd stil staan.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Baie dankie Barend, ons is baie bly julle het lekker gebly en gekuier. Dit is ons doelwit.
Groete en mooi loop.
Johan F - Mrt 2022
Algehele gradering
Homely vacation.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Baie dankie Johan, dis ons strewe om ons gaste te laat tuis voel en hul verblyf so gemaklik en aangenaam te maak.
Mooi loop
Mieta Q - Jan 2022
Algehele gradering
My stay was great.
Adelle C - Apr 2022
Algehele gradering
Ongemaklik en onnet.
Lees meerAbigail B - Okt 2022
Algehele gradering
Really terrible experience, do not go there.
Lees meerMariette S - Feb 2021
Algehele gradering
Kan regtig nie kla oor enige iets nie. Baie vriendelik behandel.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Middag Mariette, ek waardeer dit en is baie bly as jy lekker gebly het. Kom maar weer.
Johan O - Des 2021
Algehele gradering
Oud en afgeleef.
Lees meerLorraine D - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige, historiese gebou. Baie gasvry. Sal definitief aanbeveel!
Julinda K - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik, gasvrye akkommodasie.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Baie dankie Julinda, maak my hart warm as julle die verblyf geniet het.
Cladjeena V - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan.
Andre D - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Dankie vir terugvoer.
Gordon W - Des 2020
Algehele gradering
Only 1 night.
Lees meerSjani D - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Dankie Sjani, ons is bly as julle lekker gebly het. Mooi loop
Koos B - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Koos.
Michelle A - Mrt 2018
Algehele gradering
Pleasant stay and hosts.
Lees meerBlue Whale Lodge se terugvoer
Thank you, Michelle.
Ilse W - Feb 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Beste Ilse,
Baie dankie, ons waardeer altyd enige terugvoer. Ons strewe daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam en gemaklik moontlik te maak.
Groete en alles van die beste.
Lettie S - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Stacey K - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Jim H - Des 2018
Algehele gradering
Interesting old world charm.
Diane K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en baie behulpsaam.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Diane, ons waardeer dit. Dis mense soos julle wat die bedryf die moeite werd maak. Mooi loop.
Carina R - Jan 2018
Algehele gradering
Die eienaars van die lodge is dierbare mense. Die ontbyt was elke oggend betyds en baie aangenaam.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Ons is reeds besig met herstel en opgradering in en om die perseel, en vertrou dat dit ons gaste 'n aangename en veilige verblyf sal verseker.
Nazli J - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gasvry ontvang vir 7 dae.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Dankie, was aangenaam om julle hier te ontvang. Voorspoed vorentoe. Mariki
Chane H - Des 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf vir min geld.
Almarie V - Apr 2017
Algehele gradering
Wow! Baie baie lekker, sal enige tyd weer daar inboek en al my kennisse aan beveel. Julle is tóps!
Blue Whale Lodge se terugvoer
Ai Almarie, jy maak my dag. Baie dankie. Ons is bly julle het dit so geniet en julle is ook enige tyd weer welkom. Dit is hoekom ons doen wat ons doen. Ons is mal oor nuwe mense en die oues, wat altyd terug kom en al soos familie is. Ek waardeer. Mooi loop.
Ons weet jy kan nie alle mense tevrede stel nie maar enige terugvoering is welkom. Dit hou ons op ons tone.
Tracy B - Feb 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Blue Whale Lodge se terugvoer
Thank you, Tracy.
We appreciate your comments. It makes us happy when our guests are happy and enjoyed their stay. We can only do our best to satisfy all.
Regards and go well.
Matthys Jakobus G - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker gebly. Gasvryheid van Renier en Marietjie uit die boonste rakke. 'n Plek waar mens kan ontspan en ontlaai.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Baie dankie Kobus. Julle het hier gekom as vreemdelinge na 'n vreemde huis, tog is julle hier weg as baie goeie kennisse, hopelik vriende vir die toekoms. Ons geniet dit as mense lekker bly en tevrede is. Ons is baie bly julle het die kuier geniet en lekker gebly. Mooi loop.
Colette B - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Thank you so much, we only want our guests to have a comfortable and happy, relaxed stay so they would want to come back again and again and also to promote us to their friends and family. Go well and be safe.
Rudolph J - Nov 2017
Algehele gradering
Was goed maar swembad was glad nie in werking nie.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Goeie dag. Jammer vir die ongerief met die swembad, was tydeklik buite werking. DSTV in alle eenhede ongelukkig nie 'n opsie, wel beskikbaar in algemene sitkamer.
Ockert V - Apr 2017
Algehele gradering
Absolute goeie waarde vir geld!
Blue Whale Lodge se terugvoer
Goeie dag Ockert,
Baie dankie, dis altyd lekker om te hoor jou gaste was gelukkig en het lekker gebly.
Groete en mooi loop.
Earlene D - Okt 2017
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs en waarde vir geld.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Good day and thank you Earlene. We appreciate your review and hope to be of service in future. Go well and be safe.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Riana H - Mrt 2017
Algehele gradering
Nie gepas vir vakansieverblyf nie.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Jammer as jul ondervinding teleurstellend was, maar mense se verwagtinge verskil. Ons poog egter om die gaste se verblyf so aangenaam en gerieflik moontlik te maak. Ons het wel baie gaste, selfs van oorsee, wat keer op keer terug kom en wat sommer weer bespreek wanneer hulle uit boek, jaar na jaar. Kyk maar net na ander rewues op die blad.
Frans F - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Vriendelike mense. Baie lekker gebly.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Baie dankie en dit is net ons plesier indien ons gaste tevrede en gelukkig is. Ons doel is om vir ons gaste 'n aangename en genotvolle omgewing te skep met mooi herinneringe. Alles wat mooi is vir 2017
Peter P - Okt 2016
Algehele gradering
Bogemiddeld.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Thank You Peter. We just want our guests to enjoy their stay so much, that the come back again and most of the time become friends. Go well
Chevon E - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons gaan beslis weer daar bly.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Baie dankie Chevon, dit is altyd lekker en 'n fees om julle hier te ontvang en te huisves. Ons kan net ons beste gee en dis lekker om van diens te wees vir positiewe ontvanklike mense. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te he, die kuir op die stoep in die aande, en hoop dit was nie die laaste sien.
Walter J - Des 2016
Algehele gradering
Good place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie plek.
As hulle net die bed kan opgradeer en 'n die ongebruikte waaier kan verwyder.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Dear Rev. J. Thank you for your comment. The fans are all for use when needed.
Kobus F - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlike, ouwêreldse atmosfeer en goeie ontbyt.
Lanita M - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige ou huis!
Santa T - Apr 2015
Algehele gradering
Met ons aankoms by die gastehuis is ons gasvry ontvang. Die diens was deurgaans baie goed.
Levy" Transport L - Mrt 2015
Algehele gradering
I will recommend it to all in the industry.
Sarel K - Sep 2015
Algehele gradering
Het een aand hier geslaap.
Blue Whale Lodge se terugvoer
baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en dit bly ons strewe om die ondervinding vir ons gaste so gerieflik en aangenaam moontlik te maak.
Pieter V - Sep 2015
Algehele gradering
Kamer en ontbyt goed.
Blue Whale Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die komentaar, word opreg waardeer en ons hoop om jou in die toekoms weer van diens te wees.
Phillip V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Louise B - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Anne N - Feb 2015
Algehele gradering
Homely and comfortable.
Estelle V - Mrt 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lappies L - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alhoewel die kamertjie baie klein was. Die diens was goed, soos altyd!
Nic V - Feb 2014
Algehele gradering
Very comfortable stay with amazing breakfast
Paul D - Feb 2014
Algehele gradering
Excellent service and location
Annetjie B - Des 2014
Algehele gradering
Dit was heerlik en die mense van Blue Whale voel soos familie.
Johanna H - Mrt 2014
Algehele gradering
Charming guesthouse
Paula L - Feb 2014
Algehele gradering
Enjoyed my stay!
Johan V - Jun 2014
Algehele gradering
Netjies, skoon en sentraal in Mosselbaai.
Elsabé G - Aug 2014
Algehele gradering
Gerieflik!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang