Blue Whale Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Whale Lodge bied verblyf in Mosselbaai. Die dorpie is bekend vir sy warm strande, voetslaanreotes en ikoniese besienswaardighede, soos die Batholomeu Dias Museum-kompleks, Post Office Tree en die Kaap St. Blaise-vuurtoring.
Die verblyf word in 4 eenhede gebied met slaapplek vir tot 12 gaste. Die eenhede sluit, die Yonwada-kamer, die Dolphin-kamer, die Lobster-kamer en die Abalone-kamer in. Die kamers het elk gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n braai-area.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, kombuisgeriewe en lughawependeldienste wat vooraf gereël moet word, in.
Doendinge en besienswaardighede in die area sluit, visvang, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staproetes en tennis in. Die eenheid is 500 m vanaf die strand, staproetes, restaurante en die museum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mariki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Whale Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang