Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Whale Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Whale Lodge is in Mosselbaai geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy warm strande, voetslaan, fynbos en ikoniese besienswaardighede wat die Bartolomeu Dias-museumkompleks, Poskantoorboom en die Cape St Blaize-vuurtoring insluit.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede wat geskik is om tot 12 gaste te akkommodeer. Die eenhede wat aangebied word sluit in The Yonwada Room, The Dolphin Room, The Lobster Room en The Perlemoen Room. Al die kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, en 'n braai-area.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, kombuisgeriewe en lughawe-vervoer per reëling in.

Doendinge/besienswaardighede in die omgewing sluit visvang, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptogte en tennis in. Met 'n 500 m-stap na die strand, staproetes en restaurante, en 'n gerieflike stap na die winkels en Museum, is dit die blyplek in Mosselbaai.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Wat gaste dink
Chrisum V
5.0
Enjoyed my stay. I loved the view and setup.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Carolina M
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was baie aangenaam. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar oornag. Die ligging was pragtig en alhoewel ons in die straat parke...
Sien meer
Apr 2023
Magdelene J
Gesin met klein kinders
5.0
Our stay was great, service was awesome. We enjoyed staying there, their service is great, breakfast is good and owner and workers are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Van die gasvrye verwelkoming, tot die persoonlike aandag, deur die eienaar, was alles 'n woderlike ervaring. Vandat ons teen 22:00 op Vrydagaand aange...
Sien meer
Feb 2023
Kobus J
4.6
Baie aangename verblyf en aangename mense. Ek is baie vriendelik ontvang en het 'n lekker volle ontbyt daagliks gekry. Alles net soos ek daarvan hou. ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mariki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Whale Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Cross-straat 22, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c441e82f60c67f2fa1d3cefd46035a50a10f17664e1b15fccf0f2c29862f523c84e9696e446e6c0bd536379dac3a2cbc50e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 65 5 1 4 22 Upper Cross Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.18387 22.151886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang