Blue Whale Resort
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maritza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Elphia W - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Dané E - Des 2023
Algehele gradering
Presies wat mens nodig het na 'n lang jaar!
Mona B - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Karen D - Sep 2024
Algehele gradering
5 star spectacular views with basic accommodation.
Lees meerJohn D - Jan 2023
Algehele gradering
Very nice.
Rico L - Apr 2023
Algehele gradering
Weg van die gejaag. Beeldskone natuur.
Manie D - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en kos vir die siel.
Anette V - Nov 2022
Algehele gradering
Oornag gebruik.
Blue Whale Resort se terugvoer
Baie dankie vir u resensie. Dit is 'n baie rustige omgewing, altyd lekker om net te ontspan en ontlaai. U is welkom om volgende keer een van die see uitsigte te bespreek, eenhede 5-8 bied die beste konnektiwiteit aan.
Annette B - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom, 'n netjiese, skoon huisie, sowel as pragtige uitsigte oor die see en walvisse.
Blue Whale Resort se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.
Ben H - Apr 2022
Algehele gradering
Puik. Ons sal beslis weer gaan kuier.
Blue Whale Resort se terugvoer
Baie dankie vir u kuier by Blue Whale Resort en resensie, dit word waardeer.
Loumarie A - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker rustig met 'n mooi see-aansig.
Blue Whale Resort se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi woorde, kom kuier gerus weer.
Tinka S - Mrt 2022
Algehele gradering
Beslis die moeite werd om weer te besoek.
Blue Whale Resort se terugvoer
Ons is bly as ons gaste dieselfde entoesiasme deel vir die plekkie!
Ons sien uit om u weer te verwelkom.
Donné Crookham S - Mrt 2022
Algehele gradering
An absolute amazing getaway. The breathtaking view gave me a sense of relaxation and tranquility.
Blue Whale Resort se terugvoer
Thank you so much for taking the time to write this review!
We are really happy you enjoyed your stay with us.
William V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons was besonder beïndruk deur die ligging, maklike bereikbaarheid, goed ontwerpte en toegeruste eenheid en as die wind nie waai nie is dit miskien een van die beste waarde vir geld oornagplekke wat ons nog gesien het. Sal beslis weer gaan.
Blue Whale Resort se terugvoer
U resensie word opreg waardeer!
Kom kuier gerus weer.
Nico P - Jan 2022
Algehele gradering
Moeg vir mense, kom kruip hier weg!
Danie F - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely and peaceful.
Antoine H - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik verfrissend en lekker.
Blue Whale Resort se terugvoer
Ons waardeer die terugvoering en ook baie gelukkig om te hoor dat u dit geniet het.
Andre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Blue Whale Resort se terugvoer
Thank you for your visit and kind words.
Please feel free to visit again.
Gustav L - Apr 2022
Algehele gradering
Niks netwerk nie en die wireless is baie swak.
Blue Whale Resort se terugvoer
Dankie vir u kuier by Blue Whale Resort en resensie.
Die e-pos wat gestuur was toe u die bespreking gemaak het , het egter aangedui dat Wi-fi en sein nie geadverteer word nie as gevolg van onstabiliteit (vir al by die onderste chalet waar u tuis gegaan het).
Ons kantoor het egter altyd internet, maar ons was glad nie bewus dat dit 'n probleem vir u was nie.
Mike V - Des 2022
Algehele gradering
Not safe.
Fabian D - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Blue Whale Resort se terugvoer
We look forward to your return.
Werner D - Nov 2021
Algehele gradering
Rustigheid bo die branders.
Blue Whale Resort se terugvoer
Ons is bly dat u dieselfde entoesiasme deel vir die pragtige plek, sien weer.
Francois L - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig!
Blue Whale Resort se terugvoer
Baie dankie , ons sien uit om julle weer hier te hê!
Ryan H - Jan 2021
Algehele gradering
'n Moet as jy wil wegbreek uit die stad en kalmte vir 'n rukkie soek.
Blue Whale Resort se terugvoer
Ons is altyd bly wanneer gaste dieselfde entoesiasme vir hierdie spesiale plek deel! Die personeel by Blue Whale Resort bedank u vir u vriendelikheid en sien uit daarna om u gou weer te huisves.
Jan R - Okt 2021
Algehele gradering
Besondere uitsig op die see. Privaat afgeskerm teen ander chalets.
Blue Whale Resort se terugvoer
Baie dankie vir die kuier, julle is baie welkom terug.
Tersia G - Des 2020
Algehele gradering
Goeie tyd geniet by Blue Whale Resort.
Blue Whale Resort se terugvoer
Ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste 'n goeie vakansie tyd het! Baie dankie vir julle vriendelikheid en ondersteuning.
Groete, Mari
Wilkie W - Des 2020
Algehele gradering
Excellent!
Blue Whale Resort se terugvoer
Dit was lekker om julle te huisves. Ons sien julle gou weer.
Die Blue Whale span.
Grant L - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut puik!
Blue Whale Resort se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning.
Blue Whale Resort
Adel P - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Pierre H - Des 2020
Algehele gradering
Enjoyed our stay, during lockdown no better place to stay as you don t even see your neighbours.
Blue Whale Resort se terugvoer
Thank you for your kind words, we look forward to hosting you again!
Best wishes, The Blue Whale Team
Antoinette M - Jan 2020
Algehele gradering
Heel mooiste uitsig.
Melanie P - Des 2019
Algehele gradering
Wat 'n lieflike uitsig!
Ronel D - Sep 2019
Algehele gradering
Puik oord om weg te breek en net te ontspan. Rustig en 'n plesier om jouself te vind.
Allenore D - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker huislike gevoel, asemrowende uitsig.
Delina M - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Friedel J - Des 2019
Algehele gradering
8 nagte in Desember saam met gesin oorgebly.
Wouter B - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig...bietjie afgeleë vir tieners.
Louise V - Jan 2019
Algehele gradering
Nice accommodation, but far to surrounding places.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi akkommodasie, maar ver na omliggende plekke.
Dit is 'n pragtige plek om te bly. Maar nie kinder-vriendelik of veilig nie, dis moeilik om die strand te bereik sonder enige duidelike aanwysings van waar die trappe is nie. Die trappe is baie steil en op sommige plekke gebreek en 'n veiligheidsrisiko. Skoonmaakdiens was uitstekend, dit is 'n lekker blyplek, maar nie vir meer as 2 dae nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hein J - Des 2018
Algehele gradering
Quiet, peaceful, relaxing, in nature, stunning views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil, rustig, ontspanne in die natuur met pragtige uitsigte.
Dankie vir die fantastiese vakansie. Dis 'n tuiste weg van die huis. Pragtige venue, al ons behoeftes is aan voldoen. Net 'n nota aan bejaardes: pasop vir die trappe in die eenheid na die badkamer en die glipperige vloere op die stoep en by die braai.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ben P - Sep 2018
Algehele gradering
Goed ingerig, goeie waarde vir geld. Pragtige omgewing.
Kobus V - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik, sou net graag langer wou bly!
Riette M - Sep 2018
Algehele gradering
Die uitsig is asemrowend en ons het lekker gebraai op die stoep.
Daniel M - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Christo N - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker gerus met die mooi uitsig.
Elmarie S - Des 2018
Algehele gradering
Eenvoudige, netjiese verblyf met al die noodsaaklikste geriewe, maar die enkelbadkamer is soms moeilik.
Ria N - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekende ligging, onverbeterlike uitsig, privaat, netjies, skoon en baie goeie waarde vir geld. Het ook walvisse en dolfyne gesien!
Mathilda S - Feb 2017
Algehele gradering
Asemrowende mooi uitsig, rustig, skoon, vreedsaam en gerieflik.
Lynn P - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelik, tegemoetkomend en pragtige ligging en mense.
Andre L - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige ligging. Uitstekende fasiliteite en baie goed in stand gehou.
Herman K - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n rustige verblyf.
Neels K - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig en baie rustig.
Amalia D - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Lees meerSean O - Jan 2017
Algehele gradering
A nice, quiet and safe place to stay.
Carlien H - Apr 2017
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerBlue Whale Resort se terugvoer
Beste Carlien,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is jammer dat julle n slegte ervaring gehad het.
Ons koop ons Cloud Nine matrasse by Kloppers en het nog nie voorheen klagtes gehad nie, ons sal verseker ons gaste vra om vir ons terugvoer daarop te gee. Ons het duidelike fotos op die webtuiste wat presies wys hoe ons chalets lyk. Ons diens nie die chalets op Saterdae en Sondae nie. Ons het die ander dae u chalet gediens. Ons het wel vir julle op 'n Sondag nn uitsondering gemaak om die kamer met twee enkelbeddens as 'n koninggrootte bed te kom opmaak. Indien julle vooraf gereël het met ons dat julle 4 volwassenes gaan wees, sou ons dit vir julle met die grootste plesier gedoen het. Ongelukkig het julle slegs bespreek en betaal vir 2 volwassenes en 1 kind.
Daar is ook 'n kennisgewing in elke chalet wat noem dat ons elke 4de dag die beddegoed en handdoeke ruil en indien u voor daardie tyd nuwe handdoeke of beddegoed verlang, u die kantoor kan in kennis stel of dit selfs in die bad gooi.
Kontak ons gerus sou julle enige addisionele inligting benodig.
Mooi naweek vir julle!
Gertruida V - Des 2016
Algehele gradering
Pragtig.
Henk B - Nov 2016
Algehele gradering
Baie mooi en rustige omgewing.
Grant A - Okt 2016
Algehele gradering
Amazing, stunning.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflik, asemrowend.
Wow, was mal hieroor! Dit kan net 'n klein bietjie meer ingerig word om mense met gestremdhede te akkommodeer - ek 'n kind met 'n gestremdheid. Mal oor die uitsigte. Hulle sal ons weer in die toekoms sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wynand D - Apr 2016
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Ian F - Feb 2016
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties.
Helgard C - Mei 2016
Algehele gradering
Baie, baie mooi!
Charles P - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
William K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie rustige wegbreek met 'n amazing uitsig.
Henk P - Mei 2016
Algehele gradering
Uitsig fantasties - chalet oor die algemeen heel aanvaarbaar.
Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Sharon B - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was ongelooflik mooi en die eenheid netjies ingerig.
Vincent J - Mrt 2015
Algehele gradering
Excellent location, lovely accommodation, altogether a most enjoyable stay.
Anton S - Sep 2015
Algehele gradering
'n Ongelooflike uitsig oor die see.
Lizeth V - Sep 2014
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Marinda C - Jun 2014
Algehele gradering
Pure nature's paradise
Sedneth W - Jun 2014
Algehele gradering
As jy 'n ruskans nodig het, is die Blue Whale Resort die beste plek om te kom ontspan.
Francois W - Mei 2014
Algehele gradering
Mooiste plek waar ek in 'n lang tyd was.
Cor V - Mei 2014
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en aangename verblyf.
Phillip R - Apr 2014
Algehele gradering
Puik!
Alwyn V - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier!
Lees meerMaryna D - Okt 2014
Algehele gradering
Fantastiese uitsig vanaf Chalet!
Nico B - Mei 2014
Algehele gradering
'n Ongelooflike mooi uitsig, 'n stukkie paradys.
Dirk V - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en ek het dit baie geniet!
- Kapasiteit: 40 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang