Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Whale Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 76 resensies vir Blue Whale Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elphia W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia W

Asemrowende uitsig.

Ons het heerlik gerus. Mens kan nie genoeg van die uitsig oor die see kry nie.

Dané E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané E

Presies wat mens nodig het na 'n lang jaar!

Dit was uitstekend! Rus en kos vir die siel.

Mona B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona B

Asemrowend mooi.

Bitter mooi, die styl padjie is 'n entjie af, maar dis bitter mooi.

John D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Very nice.

We will definitely be back.

Rico L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rico L

Weg van die gejaag. Beeldskone natuur.

Baie lekker rustige tydjie daar gehad. Mooiste uitsig van die see en fynbosnatuur. As jy werklik wil rus, vergeet van televisie en jou selfoon, is dit die plek om te wees. Ek sal definitief weer teruggaan.

Manie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie D

Rustig en kos vir die siel.

Baie stil en vreedsaam. Tussen natuur met baie mooi uitsig oor die oseaan.

Anette V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette V

Oornag gebruik.

Die eenhede was baie ruim en netjies, en die omgewing baie stil. Die grondpad was heel rybaar gewees. Net die Wi-fi was baie swak.

Blue Whale Resort se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Dit is 'n baie rustige omgewing, altyd lekker om net te ontspan en ontlaai. U is welkom om volgende keer een van die see uitsigte te bespreek, eenhede 5-8 bied die beste konnektiwiteit aan.

Blue Whale Resort
Annette B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Vriendelik verwelkom, 'n netjiese, skoon huisie, sowel as pragtige uitsigte oor die see en walvisse.

Dit was baie aangenaam ons sal definitief weer 'n draai kom maak.

Blue Whale Resort se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.

Blue Whale Resort
Ben H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H

Puik. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Die uitsig van die chalet is die beste en elke kamer het 'n uitsig van die see. Als was skoon en netjies. Ons het 'n baie rustige kuier gehad net wat ons nodig gehad het.

Blue Whale Resort se terugvoer

Baie dankie vir u kuier by Blue Whale Resort en resensie, dit word waardeer.

Blue Whale Resort
Loumarie A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loumarie A

Lekker rustig met 'n mooi see-aansig.

Ons het ons tydjie by Blue Whale Resort vreeslik geniet. DIt was baie rustig en lekker. Ons het 'n mooi see-uitsig gehad. Baie netjies en skoon. Sal verseker weer gaan.

Blue Whale Resort se terugvoer

Vreeslik dankie vir die mooi woorde, kom kuier gerus weer.

Blue Whale Resort
Tinka S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinka S

Beslis die moeite werd om weer te besoek.

Wat 'n voorreg om so naby aan die see te kon wees. Dit net jy, natuur en die see.

Blue Whale Resort se terugvoer

Ons is bly as ons gaste dieselfde entoesiasme deel vir die plekkie!
Ons sien uit om u weer te verwelkom.

Blue Whale Resort
Donné Crookham S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donné Crookham S

An absolute amazing getaway. The breathtaking view gave me a sense of relaxation and tranquility.

What a beautiful safe haven just what we needed for our few days in George. Carla made our stay pleasant and was really flexible with our needs. We're definitely going back.

Blue Whale Resort se terugvoer

Thank you so much for taking the time to write this review!
We are really happy you enjoyed your stay with us.

Blue Whale Resort
William V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Ons was besonder beïndruk deur die ligging, maklike bereikbaarheid, goed ontwerpte en toegeruste eenheid en as die wind nie waai nie is dit miskien een van die beste waarde vir geld oornagplekke wat ons nog gesien het. Sal beslis weer gaan.

Kom kyk self, jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Blue Whale Resort se terugvoer

U resensie word opreg waardeer!
Kom kuier gerus weer.

Blue Whale Resort
Nico P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico P

Moeg vir mense, kom kruip hier weg!

Ons het baie lekker gerus. Die uitsig was fantasties en die voetslaanpad 'n lekker uitdaging! Ons was naby genoeg aan winkels en ver genoeg van mense! Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Dit het ons sommer tuis laat voel.

Danie F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Lovely and peaceful.

Will recommend this to anyone that needs a peaceful and relaxing holiday.

Antoine H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoine H

Ongelooflik verfrissend en lekker.

Baie lekker rustig. Voel jy is op 'n plaas en die uitsig is asemrowend. Sal nooit daaraan gewoond kan raak.

Blue Whale Resort se terugvoer

Ons waardeer die terugvoering en ook baie gelukkig om te hoor dat u dit geniet het.

Blue Whale Resort
Andre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Peaceful.

Enjoy every moment, peaceful, beautiful.

Blue Whale Resort se terugvoer

Thank you for your visit and kind words.
Please feel free to visit again.

Blue Whale Resort
Gustav L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gustav L

Niks netwerk nie en die wireless is baie swak.

Kon nie enige werk doen nie. Daar is geen sein en die internet is baie swak.

Blue Whale Resort se terugvoer

Dankie vir u kuier by Blue Whale Resort en resensie.
Die e-pos wat gestuur was toe u die bespreking gemaak het , het egter aangedui dat Wi-fi en sein nie geadverteer word nie as gevolg van onstabiliteit (vir al by die onderste chalet waar u tuis gegaan het).
Ons kantoor het egter altyd internet, maar ons was glad nie bewus dat dit 'n probleem vir u was nie.

Blue Whale Resort
Mike V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mike V

Not safe.

The tiles in the units are exceptionally slippery when wet. During a few rainy days the steps at the entrance and those leading to the stoep became wet and we had two slips-and-falls. Safety warnings and non-slip strips should be installed.

Fabian D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian D

Wonderlik.

Best ever. Definitely going back.

Blue Whale Resort se terugvoer

We look forward to your return.

Blue Whale Resort
Werner D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Rustigheid bo die branders.

Die huise wat uitkyk oor die see is absoluut wonderlik. Jy sit op die stoep en staar uit oor die see en sien hoe die branders breek teen die kranse van die Tuinroete. Rustig, stil en vreedsaam. Meeste aktiwiteite is ook binne 'n uur of so se ry.

Blue Whale Resort se terugvoer

Ons is bly dat u dieselfde entoesiasme deel vir die pragtige plek, sien weer.

Blue Whale Resort
Francois L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Pragtige see-uitsig!

’n Pragtige plek! Baie mooi, sal beslis weer daar wil kom ontspan.

Blue Whale Resort se terugvoer

Baie dankie , ons sien uit om julle weer hier te hê!

Blue Whale Resort
Ryan H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan H

'n Moet as jy wil wegbreek uit die stad en kalmte vir 'n rukkie soek.

Perfekte wegbreek. Omring deur natuur. Doodstil behalwe vir die gedruis van die see. Sal beslis weer bespreek. Volgende keer bring ons visstokke saam.

Blue Whale Resort se terugvoer

Ons is altyd bly wanneer gaste dieselfde entoesiasme vir hierdie spesiale plek deel! Die personeel by Blue Whale Resort bedank u vir u vriendelikheid en sien uit daarna om u gou weer te huisves.

Blue Whale Resort
Jan R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R

Besondere uitsig op die see. Privaat afgeskerm teen ander chalets.

Die ligging is in 'n privaat natuurgebied. Op die landseinde teen die oseaan. Ook naby genoeg aan stad in geval van nood.

Blue Whale Resort se terugvoer

Baie dankie vir die kuier, julle is baie welkom terug.

Blue Whale Resort
Tersia G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G

Goeie tyd geniet by Blue Whale Resort.

Die goeie plasing van die chalets en hulle grondplan was die grootste winspunt. Vriendelike ontvangs.

Blue Whale Resort se terugvoer

Ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste 'n goeie vakansie tyd het! Baie dankie vir julle vriendelikheid en ondersteuning.
Groete, Mari

Blue Whale Resort
Wilkie W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilkie W

Excellent!

Fantastiese verblyf!

Blue Whale Resort se terugvoer

Dit was lekker om julle te huisves. Ons sien julle gou weer.
Die Blue Whale span.

Blue Whale Resort
Grant L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant L

Absoluut puik!

Ontvangs was wonderlik, wonderlike uitsig en baie rustige atmosfeer.

Blue Whale Resort se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning.
Blue Whale Resort

Blue Whale Resort
Adel P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P

Uitstekend.

Ongelooflike uitsig. Dolfyne gesien. Gemaklike, ruim eenheid. Onvergeetlike besoek.

Pierre H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H

Enjoyed our stay, during lockdown no better place to stay as you don t even see your neighbours.

We were received by owner and staff were friendly the took care of every need and assisted speedily to any queries. The house have everything you need and is spacious.

Blue Whale Resort se terugvoer

Thank you for your kind words, we look forward to hosting you again!
Best wishes, The Blue Whale Team

Blue Whale Resort
Antoinette M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Heel mooiste uitsig.

Die chalet was besonder groot en gemaklik. Die braaiplek is n groot aanwins want dis onder dak met vol see uitsig. Die trappies wat na die rotse lei is goed instandgehou. Hierdie plek is pragtig!

Melanie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Wat 'n lieflike uitsig!

Pragtig! Die see, die berge, heerlike vuur gemaak op balkon en net ontspan. Die krag was af van 18:00 tot net voor 11 en weer 02:00 tot 04:00 a.g.v. loadshedding, maar die vuur het vergoed daarvoor. Die dame wat ons ontvang het was behulpsaam, vriendelik en ingelig en die loadshedding skedule met ons bespreek wat ons kans gegee het om te beplan om dit.

Ronel D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D

Puik oord om weg te breek en net te ontspan. Rustig en 'n plesier om jouself te vind.

Sal vir seker weer jul gasvryheid geniet. Werklik 'n plek om rustigheid vir jou siel te vind en die uitsig oor die baai is verruklik, walvisse en dolfyne speel voor jou deur. Eenhede is tops en keurig ingerig.

Allenore D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allenore D

Lekker huislike gevoel, asemrowende uitsig.

Baie lekker gebly, skoon en netjies! Asemrowende uitsig! Home away from home. Sal definitief weer daar bly. Doen jouself 'n guns en bespreek 'n naweek by Blue Whale Resort.

Delina M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Delina M

Waarde vir geld.

Met so 'n uitsig en gerieflike verblyf, kan min plekke kompeteer. Die huisvesting is netjies en het 'n braaiplek met 'n wonderlike see-uitsig.

Friedel J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Friedel J

8 nagte in Desember saam met gesin oorgebly.

Pragtige uitsig en rustige omgewing. Baie privaat en geensins bewus van ander gaste. Netjiese en groot chalets met als wat jy nodig het vir selfsorg.

Wouter B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter B

Rustig...bietjie afgeleë vir tieners.

Baie netjiese eenheid, dink die see-uitsig eenhede het 'n ongelooflike uitsig. Was bietjie afgeleë vir tieners wat by jong aktiwiteite wil deelneem.

Louise V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Nice accommodation, but far to surrounding places.

It is a stunning place to stay. But not child friendly/safe the beach is hard to get to with no clear indication to where the steps are to follow. Find the steps very steep and at some places broken and a safety risk to go down with. Housekeeping was excellent it's a nice stay over place but not more than 2 days.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi akkommodasie, maar ver na omliggende plekke.

Dit is 'n pragtige plek om te bly. Maar nie kinder-vriendelik of veilig nie, dis moeilik om die strand te bereik sonder enige duidelike aanwysings van waar die trappe is nie. Die trappe is baie steil en op sommige plekke gebreek en 'n veiligheidsrisiko. Skoonmaakdiens was uitstekend, dit is 'n lekker blyplek, maar nie vir meer as 2 dae nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hein J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein J

Quiet, peaceful, relaxing, in nature, stunning views.

Thank you so much for a fabulous holiday, home from home! Beautiful venue, all our needs were met. Just a kind note to the elderly- be aware there are stairs inside the unit to the bathroom and dangerous slippery floors on the veranda braai area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil, rustig, ontspanne in die natuur met pragtige uitsigte.

Dankie vir die fantastiese vakansie. Dis 'n tuiste weg van die huis. Pragtige venue, al ons behoeftes is aan voldoen. Net 'n nota aan bejaardes: pasop vir die trappe in die eenheid na die badkamer en die glipperige vloere op die stoep en by die braai.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ben P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P

Goed ingerig, goeie waarde vir geld. Pragtige omgewing.

Wonderlike ligging. Chalets is netjies en goed ingerig. Stapafstand van die strand. Mooi uitsig oor die oseaan.

Kobus V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Heerlik, sou net graag langer wou bly!

Pragtige plek met die mooiste uitsig. Sou graag langer wou bly. Braaiskottel was net vuil, maar die res van die eenheid was "spotless" en ons het heerlik gebly!

Riette M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette M

Die uitsig is asemrowend en ons het lekker gebraai op die stoep.

Lekker staproete. Verblyf was gerieflik.

Daniel M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Daniel M

Ons het lekker gebly.

Die plek het 'n wonderlike uitsig en die huisies is baie gerieflik en netjies. Moet egter nie soontoe gaan as jy iets meer wil doen as net lekker rus nie. Die see is baie steil, trappies vêr!

Christo N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christo N

Lekker gerus met die mooi uitsig.

Baie mooi en rustige plek met 'n fantastiese uitsig. Nie eintlik 'n plek vir kinders nie omdat hier nie eintlik 'n swemplek vir hulle is nie. Wel baie trappe tot by die see, maar meestal net rotse. Pragtige dolfyne gesien.

Elmarie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie S

Eenvoudige, netjiese verblyf met al die noodsaaklikste geriewe, maar die enkelbadkamer is soms moeilik.

Die eenhede is heel gerieflik ingerig. Die skoonmakers kom egter nie daarby uit om elke dag behoorlik skoon te maak, skottelgoed te was en toiletpapier te bring nie. Daar is 'n stukkie grondpad wat lei na die kompleks, so mense wat nie gewoond is om grondpad te ry nie, word aanbeveel om baie stadig en versigtig te ry.

Ria N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Uitstekende ligging, onverbeterlike uitsig, privaat, netjies, skoon en baie goeie waarde vir geld. Het ook walvisse en dolfyne gesien!

Ons het heerlike gebly in hierdie pragtige huisie met sy onverbeterlike uitsig gebly. Ons is spyt dit was net vir 1 nag, maar sal beslis weer gaan.

Mathilda S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda S

Asemrowende mooi uitsig, rustig, skoon, vreedsaam en gerieflik.

Die personeel was baie vriendelik. Die chalet baie netjies, gerieflik en ruim. Die omgewing is onbeskryflik mooi met asemrowende uitsigte oor die oseaan.

Lynn P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P

Vriendelik, tegemoetkomend en pragtige ligging en mense.

Este was toegemoetkomend oor ons omstandighede en het ons verblyf by hulle so lekker gemaak. Die eenheid is daagliks gediens. Die omgewing was pragtig en rustig en het ons tyd gegee om asem te skep. Ons het bietjie gesukkel met selfoon- en internetontvangs maar miskien was dit die ligging van die eenheid. Dit het egter nie aftrek gemaak aan ons ervaring nie.

Andre L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Pragtige ligging. Uitstekende fasiliteite en baie goed in stand gehou.

Pragtige ligging met mooi see-uitsig. Die fasiliteit is baie skoon en netjies en word goed bestuur en in stand gehou. Sal beslis weer daar besoek!

Herman K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K

Dit was 'n rustige verblyf.

Ons het die stilte en natuurskoon geniet. Die verblyf was gemaklik en die diens goed.

Neels K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels K

Pragtige see-uitsig en baie rustig.

Het die see-uitsig en pragtige sonsondergange baie geniet. Kon rustig afskakel en het selfs 'n bokkie sien wei net voor ons huisie. As jy fiks is, is die afstap na die rotse aangenaam maar het net een keer daarvoor kans gesien (ongeveer 200 trappies). Rustige plek om by af te skakel.

Amalia D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amalia D

Dit was fantasties.

Ons verblyf was baie lekker gewees. Ons het net 'n nag oornag, maar alles was silwer skoon, selfs die vloere het nie jou vuil gemaak nie. Die beddens was kraakvars oorgetrek en baie baie netjies gedoen. Die DStv het perfek gewerk. Alles was verskaf wat jy nodig kan hê vir 'n gastehuis en die vertrekke is lekker ruim. Die selfsorg-gedeelte was aangenaam groot en die stoep en braaigeriewe wonderlik. Ons het nie die afstap-gedeelte na die strand gesien nie, dus is ek nie seker daaroor nie. Ons het ook nie die admin-dames ontmoet nie, ons het te laat daar aangekom, maar al die instruksies was perfek aan ons deurgegee en ons het geen probleme gehad om in en uit te gaan met die elektriese hek nie, en alles het perfek gewerk. Hulle onderhoud en instandhouding is baie baie goed, en ek sal die plekkie aanbeveel vir enige gesin wat wil ontspan. Dit was ook rustig in die area en skoon. Dankie vir julle lekker plekkie, ons sal julle weer gebruik wanneer ons kan!

Sean O - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sean O

A nice, quiet and safe place to stay.

Relatively well-priced, and safe to stay. Accommodation is clean and neat. Only down-side is accessibility to a beach, although a very nice view. Gravel road to the lodge can be a pain when it rains. DSTV channels listed were not all available for viewing.

Carlien H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Carlien H

Teleurstellend.

Die uitsig is asemrowend, maar akkommodasie teleurstellend. Die matrasse van die beddens is van baie swak gehalte. Ons het 4 nagte gebly en nie een maal het hulle kom skoonmaak of handdoeke ruil nie. Twee naweke tevore het ek ook in selfsorg-eenheid in die dorp gebly. Baie skoner, netjieser en meer modern en baie goedkoper. In my opinie kry jy glad nie waarde vir jou geld by Blue Whale Resort nie. Nooit weer nie.

Blue Whale Resort se terugvoer

Beste Carlien,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is jammer dat julle n slegte ervaring gehad het.

Ons koop ons Cloud Nine matrasse by Kloppers en het nog nie voorheen klagtes gehad nie, ons sal verseker ons gaste vra om vir ons terugvoer daarop te gee. Ons het duidelike fotos op die webtuiste wat presies wys hoe ons chalets lyk. Ons diens nie die chalets op Saterdae en Sondae nie. Ons het die ander dae u chalet gediens. Ons het wel vir julle op 'n Sondag nn uitsondering gemaak om die kamer met twee enkelbeddens as 'n koninggrootte bed te kom opmaak. Indien julle vooraf gereël het met ons dat julle 4 volwassenes gaan wees, sou ons dit vir julle met die grootste plesier gedoen het. Ongelukkig het julle slegs bespreek en betaal vir 2 volwassenes en 1 kind.

Daar is ook 'n kennisgewing in elke chalet wat noem dat ons elke 4de dag die beddegoed en handdoeke ruil en indien u voor daardie tyd nuwe handdoeke of beddegoed verlang, u die kantoor kan in kennis stel of dit selfs in die bad gooi.

Kontak ons gerus sou julle enige addisionele inligting benodig.

Mooi naweek vir julle!

Blue Whale Resort
Gertruida V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida V

Pragtig.

Heerlik gebly. Alles wat nodig is is daar. Ek kon ook broodrolletjies bak in die oond en uitsig fantasties. Die loopplank af strand toe pluspunt. Fynbos met baie voëltjies is ook te sien. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Eienaar het ook kom groet en hoor of alles reg is.

Henk B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Baie mooi en rustige omgewing.

Lekker gebly, dankie.

Grant A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant A

Amazing, stunning.

Wow, loved it! Just must be a little more disabled friendly as I have a disabled child. Love the views and will see us more in the future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik, asemrowend.

Wow, was mal hieroor! Dit kan net 'n klein bietjie meer ingerig word om mense met gestremdhede te akkommodeer - ek 'n kind met 'n gestremdheid. Mal oor die uitsigte. Hulle sal ons weer in die toekoms sien.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wynand D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Asemrowend mooi.

Alles was baie netjies en skoon en alles wat jy nodig het is daar. Dit het 'n asemrowende uitsig oor die see en dolfyne. Dit was absoluut fantasties.

Ian F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian F

Die verblyf was fantasties.

Asemrowende natuurskoon. Lekker privaat en rustig.

Helgard C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helgard C

Baie, baie mooi!

Hou van die hele Suid-Kaap.

Charles P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles P

Pragtige see-uitsig.

Pragtige natuurskoon en ligging . As jy hou van stilte en rustigheid, is dit die plek .Alles wat jy nodig het.`n Tweede badkamer sou handig gewees het.

William K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William K

Baie rustige wegbreek met 'n amazing uitsig.

Na die aanvanklike teleurstelling met die bespreking was hierdie alternatief absoluut die beste. Weereens baie dankie aan LekkeSlaap se personeel vir al die moeite!

Henk P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henk P

Uitsig fantasties - chalet oor die algemeen heel aanvaarbaar.

Lekker ruim. Stoele en banke in sitkamer is oud en oudmodies. Alles wat nodig is in kombuis. Roosters by buitebraai is baie aangepak en onbruikbaar. Handdoeke effe gedaan en ouerig. Paadjie en trappe na strand is 'n wenner - goed in stand gehou. Hoofingang se sekuriteitshek was buite werking vir drie weeksdae. Sal weer teruggaan maar dan sal ek seker maak dat alles bo hanteer is.

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sharon B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Dit was ongelooflik mooi en die eenheid netjies ingerig.

Ongelooflik rustig en stil en vir 'n wegbreek van die gejaag, ideaal. Die diens was uitstekend en elke oggend word die eenheid mooi skoongemaak. Baie dankie vir vriendelike diens.

Vincent J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent J

Excellent location, lovely accommodation, altogether a most enjoyable stay.

We had an excellent break. Lovely place to stay and would certainly recommend it to anyone. The peace and quiet was amazing.

Anton S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

'n Ongelooflike uitsig oor die see.

Die pad na die oord toe is nie van die beste nie, so ook die aanwysings na die terrein. Maar dit was die moeite werd!

Lizeth V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeth V

Fantastiese waarde vir geld!

Wonderlike uitsig en baie netjiese verblyf. Alles wat nodig is vir een fantastiese naweek vir die hele gesin. Wens ons kon langer bly, maar sal definitief terug wees!

Marinda C - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Pure nature's paradise

Pure nature's paradise, but with all the home comforts and safety measures you'd expect.

Sedneth W - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sedneth W

As jy 'n ruskans nodig het, is die Blue Whale Resort die beste plek om te kom ontspan.

Sien die sterre hieronder.

Francois W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W

Mooiste plek waar ek in 'n lang tyd was.

Soek asb. vir my 'n stukkie grond daar naby, want ek wil oor 5 jaar daar bly :-)

Cor V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor V

Asemrowende uitsig en aangename verblyf.

By ontvangs was ons vriendelik gegroet en dit maak die ver ry altyd lekker. Die verblyf was uitstekend en goed ingerig.

Phillip R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R

Puik!

Alles is skoon en mooi. Ideaal om te ontspan!

Alwyn V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V

Ons het lekker gekuier!

Die eenheid wat ons bespreek het was nie tot ons beskikking gewees toe ons aangekom het nie. Dit het beteken dat ons tydelik 'n ander eenheid moes betrek en kon eers die volgende dag (Maandag) die eenheid kry wat ons bespreek het. Die bestuur het ons egter vergoed vir die ongerief en ons het baie lekker gekuier. Ons sal beslis die oord aanbeveel en self ook weer daar gaan kuier as die geleentheid hom voordoen.

Maryna D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D

Fantastiese uitsig vanaf Chalet!

Die uitsig vanaf die Chalets is fantasties! Al probleem wat ons ondervind het, was dat die hoofslaapkamer se bed hopeloos te klein is vir lang en groot mense!

Nico B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

'n Ongelooflike mooi uitsig, 'n stukkie paradys.

Sien die sterre hieronder.

Dirk V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Dit was baie aangenaam en ek het dit baie geniet!

Ek was aangenaam verras nie net deur die omgewing nie, maar ook hoe ek ontvang was deur Lauren by ontvangs. Ek sal die plek vir my vriende aanbeveel.

Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd138f769a451ce7a917831a65d52c3aa97fbb365efa20f40f2b5ef7306aaf528c444f0a9f17719681bacbf5c0b6f4596bd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 Beach Road George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.045508872475 22.470192151604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang