Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Whale Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Elphia W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Asemrowende uitsig. Ons het heerlik gerus. Mens kan nie genoeg van die uitsig oor die see kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dané E
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Presies wat mens nodig het na 'n lang jaar! Dit was uitstekend! Rus en kos vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mona B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Asemrowend mooi. Bitter mooi, die styl padjie is 'n entjie af, maar dis bitter mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf
4.0
Sep 2024

5 star spectacular views with basic accommodation. Blue Whale Chalet 1 offers a peaceful setting with breathtaking ocean views. There is a wooden walkway with stairs leading down to the ocean. The area is surrounded by lush vegetation and lots of paths to explore. While the weather limited our use of the patio, the interior is spacious, featuring high-quality bedding, a large bathroom, and a well-equipped kitchen. However, the basic furnishings and limited table space (only table space is the kitchen nook) may be inconvenient for indoor activities such as board games, etc. The lack of handrails on steps to the bathroom and patio could be an issue for those with mobility concerns. Additionally, the chalet is not serviced, which is worth considering for longer stays. The sloping road and angled turn into the carport may present a challenge for people driving a manual car, while other chalets offer easier, level parking. Overall, an ideal place to stay in good weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

John D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Very nice. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rico L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Weg van die gejaag. Beeldskone natuur. Baie lekker rustige tydjie daar gehad. Mooiste uitsig van die see en fynbosnatuur. As jy werklik wil rus, vergeet van televisie en jou selfoon, is dit die plek om te wees. Ek sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Manie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Rustig en kos vir die siel. Baie stil en vreedsaam. Tussen natuur met baie mooi uitsig oor die oseaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Oornag gebruik. Die eenhede was baie ruim en netjies, en die omgewing baie stil. Die grondpad was heel rybaar gewees. Net die Wi-fi was baie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maritza
Blue Whale Resort
Baie dankie vir u resensie. Dit is 'n baie rustige omgewing, altyd lekker om net te ontspan en ontlaai. U is welkom om volgende keer een van die see uitsigte te bespreek, eenhede 5-8 bied die beste konnektiwiteit aan.

Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Vriendelik verwelkom, 'n netjiese, skoon huisie, sowel as pragtige uitsigte oor die see en walvisse. Dit was baie aangenaam ons sal definitief weer 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maritza
Blue Whale Resort
Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien.

Ben H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Puik. Ons sal beslis weer gaan kuier. Die uitsig van die chalet is die beste en elke kamer het 'n uitsig van die see. Als was skoon en netjies. Ons het 'n baie rustige kuier gehad net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maritza
Blue Whale Resort
Baie dankie vir u kuier by Blue Whale Resort en resensie, dit word waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd138f769a451ce7a917831a65d52c3aa97fbb365efa20f40f2b5ef7306aaf528c444f0a9f17719681bacbf5c0b6f4596bd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 Beach Road George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.045508872475 22.470192151604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang