Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Whale Way

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Natasha L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Amazing experience. Absolutely amazing experience we will never forget.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2022

Die strand en see is op jou voordeur. Blue Whale Way het 'n naweek soos 'n hele vakansie laat voel. Sal beslis weer gaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudio F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Truly rustic beach home. Unique location on the beach with 180 degrees view of the ocean, including Noordhoek and Hout Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leon S
Kort verblyf Saam met vriende
2.6
Aug 2022

Die foto's op die page is ou foto's en die plek lyk lankal nie meer so nie. Die plek is vuil en die gordyne hang in flardes. Die stoof is jare laas skoongemaak. Die plek is vuil en die toilet lek, mens kan sien dit lek ook al maande. Die vloer agter die toilet is al vrot. Vir R2000 per nag verwag ek 'n skoon plek!

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Hendrik B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Heerlik gekuier. Dis reg teen die strand. Ideaal vir kinders. Heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

I have travelled all over the world and the only place I had a similar fantastic rest was in Phi Phi Islands. I will return to Blue Whale every opportunity I get. The house is perfectly situated, it is quiet around the house. The sea sand is literally on the porch and the view is spectacular. The sound of the waves crashing is a lullaby and the evening outside is to write songs about. A spectacular place to go, value for money and the hosts are the most amazing couple. Thank you Mielke and Dieter for sharing your paradise with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2021

Wonderful location. Great stay for peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melissa N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Lovely location! Would love to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezanne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2019

Asemrowend, in die natuur se stilte toegevou! Ongelooflike ligging! Pragtige see en sand tot binne in jou sitkamer, ongerepte natuurskoon. Onbeskryflike memories! 'n Moet vir elke gesin wat smag na stilte en rustigheid!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2019

Rustig, rustiek en letterlik op die strand. Die perfekte plek om niks te gaan doen nie. Ons het heerlik ontspan. Ons het gegaan met die doel om te ontspan en niks te doen die: dit is die perfekte plek om dit te doen. Stap op die strand en sit op die stoep - die perfekte ontspanning.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Dieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 090
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 090
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Whale-weg 15, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYmE3NTk5LTNhMmUtNGNlOS04YzRkLTUwNDBiMjU2MDg5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 090 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 15 Blue Whale Way Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.127842723975 18.33942999471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang