Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Window Guesthouse

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blue Window Guesthouse bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers 3 km vanaf die bekoorlike dorpie, Tesselaarsdal.

Die gastehuis bied 2 kamers met lieflike uitsigte oor die vallei of berg, en is in die hoofhuis geleë. Een van die kamers het 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n stort en toiletgeriewe.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en DStv, 'n ingeboude kaggel, en ontbyt kan in die eetarea bedien word teen R50 ekstra per persoon. Aandete kan op versoek gereël word teen 'n ekstra koste. WiFi-toegang is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Neem asseblief kennis dat Blue Window Guesthouse 'n nierook-instansie is en ongelukkig kan kinders onder die ouderdom van 14 nie geakkommodeer word nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Blue Window Guesthouse word omring deur berge en valleie, en gaste kan gaan stap, fietsry, voëlkyk, of die wyn- en kaasroetes wat in die area gevind word, verken. Neem asseblief kennis dat die naaste winkels en restaurante 22 km ver in Caledon is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Blue Window Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Window Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 811, Tesselaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0dXY7CDD0rSoy8h9t2WSlH90jLgxmSs7EuQWolcc71px1q7FG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Farm 811 Tesselaarsdal 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.368781585604 19.553766679234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang