Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker en waardeer vir geld. Baie lekker, prentjie mooi uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtig. Pragtige plek met ongelooflike uitsig. Sal beslis weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Beste uitsig in die Peninsula oor die see en berge! Sally is baie behulpsaam. Baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

What an amazing experience. Sally was an amazing host. The accommodation was very clean and beautiful with amazing views. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Briljant. Baie lekker. Eenheid was in die hartjie van Vishoek, het 'n pragtige uitsig oor die see en is baie mooi en netjies uitgerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne M
1 nag
5.0
Jun 2024

Uitstekende akkommodasie en asemrowende uitsig! My seun en ek het baie lekker gekuier. Wens net ons kon langer as een nag gebly het. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beste uitsig en diens. Kon nie vir 'n beter uitsig gevra het nie. Die eienaar is ook baie behulpsaam en gasvry. Sal vir seker hulle weer gebruik en aanbeveel. Alles was net die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly. Wat 'n pragtige plekkie. Die mooiste uitsig op die berg en die see. Die eenheid is netjies en keurig ingerig. Regtig 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Surrounded by the best view. Luxury at its best. Vir 'n beter view kan mens nie vra nie. Pragtige netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Absoluut heerlik gekuier. Beveel dit hoog aan. Uit die veld geslaan met die plekkie. Fantastiese waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside-weg 14, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzY2ZlMmI0LTg0NTctNGM5ZC05ODAwLTY4MmNhNDkzNzFiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 14 Hillside Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.142731 18.432547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang