Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside-weg 14, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het een van die mees gesogte liggings in Vishoek. Dié selfsorgwoonstelle is teen die berghange geleë en kombineer luukse vakansieverblyf met asemrowende uitsigte oor die baai. Vishoek se strand is 'n puik swemstrand en is net 3 tot 4 minute se stap van die woonstelle af. Gaste kan ook net op die stoep ontspan en van Julie tot November walvisse en dolfyne in die baai gewaar.

Die 3 selfsorgwoonstelle het almal smaakvolle meubels, moderne toebehore, sonnige en ruim onthaalareas, uitstekende beddens met puik linne en groot balkonne met braaigeriewe en stoepmeubels wat noord front. Geriewe in die kamer sluit volledige satelliet-TV, WiFi en 'n muurkluis in. Veilige parkeerplek word voorsien op die perseel.

Die gasheer en gasvrou, Sally en Bruce Elliott, het die kamers met puik meubels en dekor ingerig vir oordeelkundige vakansiegangers.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marco V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en waardeer vir geld. Baie lekker, prentjie mooi uitsigte.
Sep 2024
Colette B
Saam met vriende
5.0
Pragtig. Pragtige plek met ongelooflike uitsig. Sal beslis weer kom bly.
Aug 2024
Daniel R
Gesin met tieners
5.0
Beste uitsig in die Peninsula oor die see en berge! Sally is baie behulpsaam. Baie lekker gekuier!
Aug 2024
Leonard L
Saam met lewensmaat
5.0
What an amazing experience. Sally was an amazing host. The accommodation was very clean and beautiful with amazing views. Thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Waldo S
Saam met lewensmaat
5.0
Briljant. Baie lekker. Eenheid was in die hartjie van Vishoek, het 'n pragtige uitsig oor die see en is baie mooi en netjies uitgerig.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hillside-weg 14, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillside-weg 14, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzY2ZlMmI0LTg0NTctNGM5ZC05ODAwLTY4MmNhNDkzNzFiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 14 Hillside Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.142731 18.432547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang