Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluebell 881 @ Highland Gate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 881, Highland Gate Golf And Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bluebell 881 @ Highland Gate is 'n ruim selfsorghuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel op die Highland Gate Golf And Trout Estate. Dit is ideaal vir 'n groot gesin, 'n groep vriende of gholfspelers wat 'n rustige vakansie soek ver van die besige stad.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Twee van die badkamers het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers slegs storte het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai met 'n uitsig oor die vallei. Die stoep lei na 'n buite-area met trappe wat af na die tuin lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ronelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Erf 881, Highland Gate Golf And Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 881, Highland Gate Golf And Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7634b6e2a7607e3f9b4d1382d98751d10fe22982363bf36849060d657afa833d50057476aa820ae709ebfa552cb6b574f46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8) Plot 881 Highland Gate Golf And Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.450173600692 30.205710529805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang