Bluebell
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat elkeen 'n elektriese kombers het. Die tweede badkamer het 'n bal-en-klou-bad, 'n stort en 'n muurverwarmer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese stoof, oond en ander basiese geriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv, kaggel en olieverwarmer. Die leefarea lei na 'n patio met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal R200.
Voorwaardes/Notas:
- Let asb. dat gaste 'n e-pos ter bevestiging vanaf Dullstroom Besprekings met al die nodige inligting sal ontvang.
- Die sleutels moet eers by die besprekingskantoor in sentrale Dullstroom afgehaal word voor gaste kan inklok en moet weer na gaste uitgeklok het daar afgegee word.
- Kansellasie meer as 30 dae voor die inklokdatum: 15% van die tarief word gehef.
- Aanpassings aan besprekings sal nie gekrediteer word nie.
- Administrasiefooie sal gehef word vir aanpassings aan besprekings.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die eerste slaapkamer en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese stoof en oond, asook ander basiese geriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n houtvuurkaggel. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal R200.
Voorwaardes/Notas:
- Let asb. dat gaste 'n e-pos ter bevestiging vanaf Dullstroom Besprekings met al die nodige inligting sal ontvang.
- Die sleutels moet eers by die besprekingskantoor in sentrale Dullstroom afgehaal word voor gaste kan inklok en moet weer na gaste uitgeklok het daar afgegee word.
- Kansellasie meer as 30 dae voor die inklokdatum: 15% van die tarief word gehef.
- Aanpassings aan besprekings sal nie gekrediteer word nie.
- Administrasiefooie sal gehef word vir aanpassings aan besprekings.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié bekoorlike eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met ondervloerse verhitting, 'n koniningrootte-bed en 'n elektriese kombers. Daar is 1 badkamer in die eenheid met 'n bal-en-klou-bad, 'n stort en 'n muurverwarmer. Die kombuis in die eenheid het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese stoof, oond en ander basiese geriewe. Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdak-patio met 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 tot 12 jaar betaal R200.
Voorwaardes/Notas:
- Let asb. dat gaste 'n e-pos ter bevestiging vanaf Dullstroom Besprekings met al die nodige inligting sal ontvang.
- Die sleutels moet eers by die besprekingskantoor in sentrale Dullstroom afgehaal word voor gaste kan inklok en moet weer na gaste uitgeklok het daar afgegee word.
- Kansellasie meer as 30 dae voor die inklokdatum: 15% van die tarief word gehef.
- Aanpassings aan besprekings sal nie gekrediteer word nie.
- Administrasiefooie sal gehef word vir aanpassings aan besprekings.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chunky Masango-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang