Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluebell

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Wilmari Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 425

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 49 resensies vir Bluebell
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janine G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine G

Baie oulike plekkie.

Ons het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet.

Bluebell
Kyla V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla V

Uitstekend!

Die plek was netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar bly!

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Groete

Bluebell
Chanelle B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B

'n Ongelooflik gemaklike plaashuis met karakter.

Van die oomblik wat ons arriveer het, het ons tuis gevoel. Die ligging is perfek, ons was naby genoeg vir 'n stappie om goeie koffie te gaan vind vroeg in die oggend en ook vir die tieners om vrylik te gaan stap tussen die winkeltjies. Tydens ons verblyf van drie nagte het ons nie een keer die motor nodig gehad nie. Die kombuis was goed toegerus en die spasie wat die huis bied was waardeer. Iemand kon 'n Zoom-vergadering in die eetkamer hou, terwyl iemand TV kyk en iemand anders op die voorstoep sit en lees. Ons kom weer!

Bluebell se terugvoer

Goeie dag, dankie vir die terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het. Geniet die dag.

Bluebell
Christine J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J

Spoggerige kothuis met 'n heerlike kaggel.

Ons wegbreek by die kothuis was presies wat ons gesoek het in koue Dullstroom. Die huis was netjies, die kaggel was groot, en die elektriese komberse was die perfekte bonus op een van die koudste naweke in die dorp. Die huis se spasie het ons verras en die kuierarea sou ons meer benut as dit warmer was.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Christine. Ons is bly julle het dit geniet.

Groete

Bluebell
Chantelle J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J

Heerlik rustig.

Baie dankie, was heerlik. Was net bekommerd oor die hek wat nie kon sluit deur die nag nie.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk na moontlikhede om die hek te sluit.

Groete

Bluebell
Winston V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston V

It was an awesome experience and suited our every need or want.

The location is superb, close enough to all the eateries and pubs to walk, safe and homely. Never needed or missed anything in the place or kitchen, fully stocked, and had great amenities.

Bluebell se terugvoer

Thank you for the feedback, Glad you enjoyed it. Hope to see you again at Bluebell

Kind Regards

Bluebell
Maryna G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna G

Baie goeie ligging.

Wat 'n lieflike plek om te bly! Alles wat mens nodig het, is daar. Alles is baie netjies en die oudhede is 'n lus vir die oog. Dankie vir die bederf met die sherry. Ons sien uit om weer daar te bly.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet.

Bluebell
Belinda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Gerieflik, baie sentraal en aangenaam.

Dit is die tweede keer hier. Is nooit teleurgesteld nie. Hoef glad nie jou kar te gebruik nie. Kan na alles toe loop. Huis is groot, gerieflik en baie mooi.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Sien julle gou weer.

Groete

Bluebell
Cindy F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy F

Will consider it again for my next trip to Dullstroom.

This was my second stay at Bluebell Cottage. A nice advantage is that it is within walking distance of all shops in Dullstroom. For load shedding, there was a light and gas stove provided - please ensure that there is a gas canister or inform guests to bring their own.

Bluebell se terugvoer

Thank you for the feedback, Cindy. I will find out from the manager why there was no gas canister. I apologise for any inconvenience caused.

Kind Regards

Bluebell
Adele O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele O

Baie lekker en ontspannend gewees.

Bluebell is baie goed geleë om sommer net te kan stap waar jy wil wees. Lekker ruim huis. Die kaggel in die huis is baie gesellig en so ook die braai-area. Die boma-area is ook gesellig. Alles is mooi skoon, kombuis het alles in wat mens nodig het en meer! Baie goed ingerig met 'n gasstoof en -oond wat goed werk. Hoofslaapkamer se stort vat die warm water net baie lank voor dit warm word, maar dit kom, wag net geduldig. Dit is net vir my 'n mors van water, maar dit is 'n ou huis so dit is te verstane. Ons het lekker gebly, dit was 'n heerlike naweek.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet.

Bluebell
Janine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Rustig, goed ingerig en waarde vir geld.

Pragtige plekkie met soveel karakter. Die bed slaap heerlik en die volle DStv maak 'n groot verskil wanneer mens bietjie lus het vir niks doen.

Bluebell se terugvoer

Biae dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet.

Bluebell
Wicus P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Wicus P

Cosy and spacious.

Very nice and modern, would like to see a gas stove or something for loadshedding.

Bluebell se terugvoer

Thank you for the feedback and suggestion.

Kind Regards

Bluebell
Dirk U - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U

Die kothuis is 'n huis weg van jou huis.

Die kothuis het ons verwagtinge oortref. dis baie goed ingerig met alles wat nodig is. Ons beveel die kothuis ten sterktste aan.

Bluebell se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle gou weer te verwelkom by ons.

Bluebell
Leandri P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri P

Baie netjiese huisie. Rustige omgewing. Baie lekker gebly.

Ons hout vir die kaggel was nat so ons kon nie die vuur aan die gang kry nie, en ons het baie gesukkel om eiers te bak in die pan wat voorsien was, dit het erg vas gebrand.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons sal kyk na die hout en pan.

Bluebell
Riana E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Was weereens baie lekker!

Tweede keer dat ons hier bly. Perfekte ligging, goed toegerus. Ons sal beslis weer hier bly.

Bluebell se terugvoer

Ons is bly julle het dit weer geniet by ons.

Groete

Bluebell
Samantha L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha L

A charming 2 night stay.

Was absolutely thrilled that I had settled on Bluebell Cottage. It is so beautifully decorated, I just wanted to transport it back to JHB and live in it. Definitely a great place to stay while you spend a few days exploring Dullstroom.

Bluebell se terugvoer

Thank you for the feedback. Glad you enjoyed the stay.

Kind Regards,
Bluebell

Bluebell
Ilse S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Pragtige huis wat uitstekend en baie gemaklik ingerig is - stukkie plaas in die dorp.

Hierdie huis is besonders mooi met outydse plaas-sjarme wat jou asem sal wegslaan, maar ook onmiddelik sal laat tuis voel. Dit bied privaatheid met verskillende buite- en binneruimtes vir ontspanning en is baie skoon en netjies en goed versorg. Gerieflik naby aan alles. 'n Mens wil sommer die stad los en daar kom intrek.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Bluebell
Alma D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D

Heerlike, gemaklike verblyf.

Heerlik gerus. Lekker ruim kothuis, stapafstand van alle winkels. Kinders het heerlik in die tuin gekuier.

Bluebell se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete.

Bluebell
Marinda K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda K

Baie lekker.

Bluebell is naby alles geleë tog is dit baie rustig. Alles is skoon en netjies en ons sal beslis weer daar wil oorbly in die toekoms. Baie dankie vir 'n aangename naweek.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet.

Sien gou weer.

Bluebell
Thinus N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus N

Netjies en vriendellike diens.

Naby besigheidsdeel maar stil omgewing, vriendelike diens en netjiese plek. Lekker gebly in ruim cottage.

Bluebell se terugvoer

Dankie, Ons is bly julle het dit geniet.

Bluebell
Brent B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Brent B

Rustig op die platteland.

Dit is 'n ruim huis met vele kuierareas. As die huis en cottage saam gehuur word maak dit vir 'n lekker naweekkuier vir 2 gesinne.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Ons is bly julle het dit geniet.

Bluebell
Juanette D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juanette D

Gerieflik.

Bluebell is naby al die opwinding en lekker eetplekke in die dorp en tog is dit stil en rustig.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering , Ons hoop om julle gou weer te sien.

Bluebell
Linette V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette V

The cottage is very beautiful and has everything that you need for a weekend stay.

See stars.

Bluebell se terugvoer

Thank you for the feedback. I am glad you enjoyed the stay.

Kind Regards

Bluebell
Winston V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston V

Awesome

Great house, felt like a home from home, loved it.

Bluebell se terugvoer

Thank you for the feedback,
Glad you enjoyed your stay.

Kind Regards

Bluebell
Gideon J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J

Veilig en naby alle geriewe.

Die kothuis is knus en als is daar wat jy benodig. Dis baie netjies. Die ligging is uitstekend. Dankie vir 'n heerlike naweek.

Bluebell se terugvoer

Bly julle het dit geniet, baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Bluebell
Riana E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana E

Sal beslis weer kom!

Goed toegerus, ruim en 'n uitstekende ligging. Lekker braai-area en 'n afdak vir jou voertuig.

Bluebell se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Bluebell
Bonita R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita R

Ideale plek om te ontspan en 'n rustige naweek te geniet.

Baie netjiese en skoon plek. Beskik oor als wat mens nodig het. Die ligging is ook ideal, nie te naby aan die besige deel van Dullstroom nie, en steeds loopafstand vanaf die naasste winkels en eetplekke.

Bluebell se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Ons hoop om julle gou weer te sien.

Bluebell
Anton G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Netjiese en ruim woonhuis.

Die huis is baie ruim en ideaal vir 'n gesin van vyf. Gerieflike kuierarea met ingeboude braai en 'n kombuis met alles wat jy nodig het. Groepe kan die ander huise ook huur en saamkuier op een erf. Ligging maak dat jy loopafstand van al die winkels en restaurante is. Let wel, die Bluebell Barn het net een badkamer met 'n bad, en geen stort nie.

Bluebell se terugvoer

Goeie Dag,

Dankie vir die terugvoering, Julle het in Bluebell Country House gebly en hy het net 1 badkamer met bad maar Bluebell Barn kan net 2 mense slaap met 'n badkamer wat 'n stort het.

Groete

Bluebell
Maleny D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maleny D

Was fantasies en onverbeterlik!

Mooiste huisie, was silwerskoon en was naby alles. Sal definitief teruggaan!

Bluebell se terugvoer

Goeie Dag,

Baie Dankie, Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by ons te sien.

Groete

Bluebell
Annamarie D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie D

Rustig en baie sentraal.

Ons het die plekkie geniet en sal weer daar tuis gaan. Alles wat nodig is vir 'n naweek se verblyf is beskikbaar. Nie 'n klagte nie maar wel 'n voorstel is dat hulle dalk daaraan moet dink om die kombuis wasbak te vervang asook om 'n plan te maak met die stort wat oop is. Alles word en bly baie nat.

Bluebell se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal aandag gee aan die voorstel.
Groete

Bluebell
Charne N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne N

Heerlik.

Dit was net wat ons nodig gehad het.

Bluebell se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet.

Bluebell
Annelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Dit was heerlik en baie goed ingerig.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Die huisie was baie goed ingerig en lekker geleë. Ons het die braaiarea buite en kaggel binne vreeslik geniet. Daar is so baie verwarmers en elektriese-komberse dat geen siel sal koud kry nie. Die diens was ook puik.

Bluebell se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.

Bluebell
Andre O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Voel soos plaas!

Daar is 3 huise op die perseel - Barn, Cottage en Country house. Ons het in die Country House gebly. Dis net een blok van die hoofstraat af - naby om te loop, tog ver genoeg vir stilte van die hoofstraat se verkeer af. Dis 'n eienaardige huis - baie groot met houtvloere in sommige gedeeltes, maar net 2 slaapkamers. Die sitkamer, sonkamer en kombuis is baie groot, en sluit 'n Speed Queen wasmasjien en tuimeldroër in. Alles is baie netjies binne die huis. Mens moet net bewus wees dat die badkamer 'n lang trek is deur die sitkamer en oor 'n gang vanaf die hoofslaapkamer. Dit kan ongemaklik wees in die middel van die nag. Daar is ook nie 'n stort nie. Die bad is groot en die watertoevoer is sterk met goeie warm water. Ons het net gewonder oor die groot, outydse TV-kabinet met 'n klein platskerm-TV wat verdwaal lyk in die kabinet. Die voordeur het 'n sterk veiligheidshek, maar daar is niks op die agterdeur behalwe die gewone deurslot nie. Die grootste ding wat gepla het was die motorafdak. Dis 'n hele ent na die kombuisdeur toe as jy wil af en inpak, en dan nog 'n ent na die slaapkamers toe. Dis ook nog okay, maar die afdak se vloer is grond. As dit reën, dan is alles vol modder. Jy trap dit in jou kar in, en in die huis in. Die geut direk bokant die kleinhekkie van die motorafdak na die kombuis toe het nie 'n afvoerpyp nie, en jy kan die waterval nie mis as jy na jou motor toe stap nie. Dan weer, as dit nie reën nie, is alles mos goed. Soos genoem, als is baie netjies en versorg binne die huis. Buite kry mens 'n gevoel van onnetheid en dat daar aandag nodig is aan die geboue en tuin. Tog, die algehele ondervinding was goed. Die stoep met 2 banke en sagte kussings was 'n wenner. Ons sal weer gaan omdat dit een van die meer bekostigbare plekke is in Dullstroom en bied redelike waarde vir geld.

Bluebell se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer. Ons sal aandag gee aan die punte wat gemaak is.

Groete

Bluebell
. Marieta E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
. Marieta E

Baie lekker.

Baie dankie, ons het lekker gebly. Akkommodasie is sentraal geleë.

Bluebell se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.

Bluebell
Carla S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Amazing plekkie! Rustig en baie gemaklik!

Dit was ’n rustige naweek in ’n pragtig plekkie! Wens ons kon meer tyd daar spandeer, het nie eers kans gehad om orals te sit nie. Puik!

Bluebell se terugvoer

Baie dankie. Ek is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Wilmari

Bluebell
Margaret R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret R

Beautiful quaint cottage, we really enjoyed our stay. Very clean and neat.

We stayed in the Barn, it was adequate for two people, very clean and neat and quiet. I will definitely recommend staying there if you want walking access to the town of Dullstroom.

Bluebell se terugvoer

Thank you for the feedback. We hope to see you guys in the near future at Bluebell again.

Kind Regards

Bluebell
Anna W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna W

Heerlik, netjies, skoon en absolute waarde vir geld.

Die wegbreek was broodnodig na Covid inperking. Die cottage is perfek geleë en naby die die hoofstraat. Alles was netjies en skoon.

Bluebell se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, sien julle gou weer. Groete Bluebell

Bluebell
Emmerentia S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S

Puik akkommodasie! Netjies.

Netjies, skoon en gerieflik! Het alles in wat 'n mens nodig het. Sal vir seker weer van The Bluebell Cottage gebruik maak!

Bluebell se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, sien julle gou weer.

Groete
Bluebell

Bluebell
Monique S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Ons het baie lekker gebly! Sal definitief weer kom.

Mooi en skoon. Lekker ruim. Ons het baie van Bluebell gehou.

Bluebell se terugvoer

Baie Dankie, Bly julle het dit geniet.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Bluebell

Bluebell
Brenda G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G

The second time we have stayed there and it is very comfortable.

The type of place where you can stay at home all day and be very comfortable if you don't feel like going out.

Bluebell se terugvoer

Thank you for the feedback, Hope to see you guys soon again.

Kind Regards
Bluebell

Bluebell
Elmarie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Netjies en ruim

Ons het baie lekker gebly! Die huis het als wat jy nodig het en dit is baie ruim. Die warm kraan loop net verskriklik stadig by die bad, maar andersins geen probleme.

Bluebell se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Ons sal kyk na die kraan.
Mooi dag

Bluebell
Riaan F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F

Baie lekker, mooi dekor, goed toegerus, goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Bluebell se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien hier by ons.

Groete
Wilmari

Bluebell
Cornelis N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis N

We'll be back.

A lovely cottage, a home from home.

Bluebell se terugvoer

Thank you, hope to see you guys soon again.

Bluebell
Elmarie T - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T

Perfek geleë, gesellig en goed toegerus!

Dit was 'n heerlike blyplek, ruim en goed toegerus. Binne loopafstand van die hoofstraat en al die Dullstroom doen en sien.

Bluebell se terugvoer

Goeie dag Elmarie,

Ons is bly julle het dit geniet, Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Bluebell Cottage and Barn

Bluebell
Magdie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdie V

Sentraal geleë, netjies, skoon, goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Loopafstand van alles af. Skoon en netjies, baie ruim.

Bluebell se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Bluebell
Willem B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Fantastiese ligging.

Goed uitgelê. Heerlike kaggel.

Bluebell se terugvoer

Beste Willie,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet.

Groete,
Wilmari

Bluebell
Markus V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus V

Baie netjies en goed geprys.

Die akkommodasie is uitstekend! Baie netjies en goed geprys. Een ding is die stort is 'n oopplan-stort wat bitter koud raak in die winter. Sit 'n deur op en jy gaan nie 'n beter plek in Dullstroom kry nie.

Bluebell se terugvoer

Baie dankie, ek maak 'n nota.
Groete
Wilmari

Bluebell
Justeyn V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justeyn V

Goeie waarde vir geld.

Die eenheid in goed toegerus, geleë in 'n mooi tuin. Die gasheer is baie gaaf en passievol oor Bluebell. Fantastiese braaikamer buite met 'n groot kaggel binne. Sal die plek weer besoek.

Bluebell se terugvoer

Baie Dankie, Sien julle gou weer.

Groete,
Wilmari

Bluebell
Johann G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johann G

Netjies, maar swak toegerus.

Die plek was skoon en netjies, maar het erg na rook gestink. Onmoontlik om te slaap, want daar is geen gordyne in die eetkamer nie, asook 'n baie ligte gordyn in die slaapkamer, wat toelaat dat buiteligte helder in die slaapkamer skyn. Slegs een gebruikte toiletrol is beskikbaar gestel, terwyl baie min vuurmaakhout voorsien word.

Bluebell se terugvoer

Goeie Dag Johann,
Dankie vir die terugvoer, Ek sal seker maak ons stuur dit aan die eienaar. Jammer vir die ongerief.
Groete
Wilmari

Bluebell
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chunky Masango-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b51fb0b44cc072c61c1230d026e0930711c5349ac31d8b88c443db93ecde4e78a7f4236ee19373144d489e2937ada184b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Chunky Masango Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.418692094111 30.107991304712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang