Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluebird

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Linette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing. Was very enjoyable. Die view is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bluebird
Beste Linette, altyd lekker om julle hier by ons in Lambertsbaai te kan sien. Liefde Weskus See Uitsig Akkommodasie Lambertsbaai. Kom kuier by ons in die ongerepte, rustige Weskus. Carol

Melissa C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Rustig, skoon, perfek. Die huis is baie mooi en netjies. Ons het veilig gevoel en als gehad wat ons moes hê. Ons het verskriklik lekker gebly en sal beslis weer gaan asook aanbeveel vir vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen Dorothy G
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Baie lekker en die ligging is uitstekend. Baie netjies en goed ingerig. Ons het dit geniet om daar te bly. Mense is vriendelik en behulpsaam. Alles wat ons wou doen is met gemak bereikbaar. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Most enjoyable. Lovely apartment, great finishes, well equipped, cannot understand though why you need to bring your own braai grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wally T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2021

Very neat, clean and spacious living areas with everything one needs for self-catering. The kitchen has a large fridge/freezer, microwave, dishwasher and all the cooking utensils, cutlery and crockery. The main bedroom is spacious and the bed/mattress was very comfortable. The main bedroom is on the sunny side of the unit and incredibly hot in summer. It will be really great if there was an air conditioner or at least a fan in the room. The indoor braai area is an absolute plus point, though we did not use it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

VRIENDELIKE ONTVANGS PUIK VERBLYF Baie mooi, skoon en gerieflik. Veilige parkeerplek. Pragtige hartsmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krisendra N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2020

Excellent, enjoyable. Great place and good people. Muisbosskerm is a must to do. Awesome place with a great atmosphere. We have enjoyed this memorable holiday and will definitely be doing this route again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Ligging was fantasties. Ongelukkig deel die 2 eenhede 'n middelmuur wat veroorsaak dat dit baie raserig is. Veral wanneer die bure klein kinders het wat vroegoggend huil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Pragtige plek, netjies en gerieflik. Baie dankie, Carol. Jou plekkie is absoluut stunning. Jy is fantasties. Sien jou volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Heerlik gebly. Silwerskoon en baie ruim! Aangename ondervinding gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 384

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sybille-straat 46, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2YmM0YzQwLTZlMDctNDE4NS04NjlhLWI4ZmJhYThjYWMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 46 Sybille Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.103269887437 18.305347285072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang