Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluebottle Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir Bluebottle Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Delia C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia C

Relaxing, will definitely be going again for the peace and tranquility.

I enjoyed the views, safety, no burglar bars required as the property is very high up and nestled among beautiful trees, flora and fauna. The hostess was welcoming and accommodating. There are many stairs that one has to walk up because the property is set so high up on the mountains but well worth it. Comfortable rooms and the hostess is there to assist with any queries. Breakfast and complimentary coffee which is a plus factor.

Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Veilig en 'n besonderse uitsig.

Dit was baie lekker en ek het die uitsig baie geniet. Goeie diens en billike tarief.

Christa W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa W

Perfek geleë, netjies en skoon.

Perfek. Die bestuur doen extra moeite. Ons het 'n heerlike verblyf gehad en sal terugkom. Trappe is puik oefening.

Lize B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Pragtige verblyf bo in die berg, maar om eers daar te kom, moet jy kan klim!

Bluebottle Guesthouse is regtig bo in die berg en die enigste paadjie wat daarheen lei is 'n pad van omtrent 126 trappe. Die gastehuis is pragtig, die uitsigte slaan jou asem weg, die ontvangs was vriendelik en die ontbyt heerlik. Hierdie verblyf is egter nie geskik vir iemand wat moeilik loop en nie trappe (baie trappe!) kan klim nie. Jy stop jou voertuig onder in die straat. Dit is nie in sig om jou voertuig dop te hou nie, maar die buurtwag het ons eiendom (voertuig en waentjie) mooi opgepas. Ons het nie kans gesien om al ons swaar bagasie by trappe op te dra nie, so ons het maar lig "gereis" tot bo. Vir seker 'n kosbare, unieke belewenis wat ons nooit sal vergeet nie.

Els D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Els D

Beautiful views, lovely host, very special personal touch.

We loved celebrating our anniversary at the Bluebottle Guesthouse. What a stunning location with beautiful views of Sandvlei and False Bay from our room. We were spoilt with a personal touch on arrival by our lovely host. The rooms are spacious and beautifully decorated and have very comfortable king-size beds. The breakfast was delicious. And the 131 "arty" steps to get to the guest house made it so very special. Thank you.

Jaco K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Baie nice plek en goed geleë naby die kus.

Ek sal definitief weer terugkom. Baie netjies en uitstekende waarde vir geld.

Valeske D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valeske D

Een van my gunsteling plekke waar nog gebly het!

Sien sterre.

Bluebottle Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike resensie, ons hoop om jou gou weer te sien!

Bluebottle Guesthouse
Lizanne T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne T

Amazing views. Loads a of space and comfortable beds. Friendly and helpful staff.

Amazing views. Spacious and comfortable rooms. Friendly staff. Fun steps to get to guesthouse.

Julia W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Julia W

Die meer as 100 steps up is worth it! Dit was baie lekker.

Pragtige uitsig, sodra 'n mens die meer as 100 steps geklim het. Goeie dienslewering, mooi kamers en prima brekfis.

Bluebottle Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review! The views are worth the climb. See you again soon.

Bluebottle Guesthouse
Pieter V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

Moeilik a.g.v. trappe.

Die gastehuis het 'n mooi uitsig oor die see. Word glad nie aanbeveel vir 2 Oceans Ultra maraton nie. Ook nie vir ou mense of mense met babas nie.

Bluebottle Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review.
I am glad you enjoyed the beautiful sea-view!

Bluebottle Guesthouse
Nico S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Gerieflike akkommodasie, moeilik om by uit te kom, gasvrou nie heeltemal vriendelik nie.

Akkommodasie het goed vir ons gewerk, kommunikasie met gasvrou was nie maklik nie, verder het ons lekker gebly.

Yolanda C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda C

Didn't mind the many stairs. Gluten and lactose free foods were available.

Everyone was friendly and helpful.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Reinhard H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reinhard H

Aangenaam. Moet bietjie fiks wees.

Mooi uitsig en skoon en vriendelik.

Bluebottle Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review. I am glad you enjoyed the free workout.
See you again soon!

Bluebottle Guesthouse
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kotie B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie B

Ons het heerlik gekuier en was mal oor die uitsig oor die see.

Sien sterre.

Drihan B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drihan B

Baie gasvry en vriendelik.

Sien sterre.

Febisola A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Febisola A

The views were simply amazing.

The staff were very friendly and helpful.

Bluebottle Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike resensie! Ons sien daarna uit om u binnekort weer te verwelkom.

Bluebottle Guesthouse
Adri-marie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri-marie V

Gemaklik met mooi uitsig and kamer en heerlike ontbyt!

Sien gerus die sterre.

Yolandi K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi K

Eienaars en personeel is vreeslik tegemoetkomend, vriendelik en gasvry.

Die uitsig is absoluut asemrowend, beslis die 120 trappe moeite werd.

Diana R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diana R

Very nice!

Very friendly. Good, clean , comfortable accommodation.

Bluebottle Guesthouse se terugvoer

Thanks Diana! We appreciate your positive feedback and hope to welcome you back some day.

Bluebottle Guesthouse
Gerhard S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Skoon en aangename verblyf.

Die akkommodasie en diens is van hoogstaande gehalte en die eienaars vriendelik en behulpsaam. Die baie trappe na die gastehuis kan gevaarlik wees, veral vir ouer persone. Die gebrek aan parkering op die perseel is 'n probleem en 'n mens is onrustig om jou voertuig in die straat te parkeer.

Elizma M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M

Lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly - baie mooi en netjies. Alhoewel daar in die e-pos voor ons aankoms gewaarsku is oor die aantal trappe op na die gastehuis, sou ons aanbeveel dat dit op die beskrywing van die gastehuis genoem word. Aangesien die kansellasie-ooreenkoms redelik streng is, kon dit dinge vir ons moeilik gemaak het as ons saam met ons familie gekom het - daar is mense wat nie die trappe sou kon uitklim nie. Verder het ons lekker gebly. Dankie!

Wimpie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wimpie D

Baie moeilik toeganklik - 143 trappe.

Adres vir aanduiding is verkeerd.

Bluebottle Guesthouse se terugvoer

Hi Wimpie,

We are glad you considered our service and cleanliness to be of a good standard.
We are sorry the stairs were taxing for you. We make sure that everyone knows about them because we want our guests to be happy.
We checked our correspondence with you and I wrote the following to you "Please note that we are situated on the slopes of the mountain and there are a number of stairs (131!) that lead to the house, so our accommodation may not be suitable for disabled or frail guests". Most people consider a spacious en-suite room with a king-size bed and full breakfast for R600 value for money.

Bluebottle Guesthouse
Hein C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein C

Pragtige huis!

Pragtige huis en vriendelike mense. Ek sal definitief weer daar bly. Daar is baie trappe!

Bluebottle Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, hopelik sien ons julle gou weer!

Bluebottle Guesthouse
Herman B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B

'n Lekke wegbreek in die middel van die week!

Ek en my vrou het die verblyf geniet.

Tertius B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius B

Ongelooflike uitsig.

Baie netjiese gastehuis met 'n pragtige uitsig.

Ronnie R - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie R

Great weekend away from home !

We enjoyed our stay very much, and the friendly welcoming people made it the perfect affordable weekend break away. Would like to do it again soon!

Willem V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Vriendelike diens, lieflike uitsig, gerieflik sentraal geleë.

Rustige area; lieflike uitsig; gerieflik geleë; lekker ontbyt; gawe gasheer en gasvrou.

Wayne J - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne J

Bluebottle Guesthouse

Stayed at the Bluebottle Guesthouse for 3 nights, and had a great stay. We received great service from the owners and always had a clean room. Will definitely stay here again if travelling to Cape Town!

Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-weg 18, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW1ZzA0TAwAt3hwW5LR8yySvq5EFm9DyrlOH5NsOfYsDm55g5v8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 18 mount road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 10:00 -34.102755 18.466257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang