Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluebottle Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Delia C
1 nag
5.0
Jun 2024

Relaxing, will definitely be going again for the peace and tranquility. I enjoyed the views, safety, no burglar bars required as the property is very high up and nestled among beautiful trees, flora and fauna. The hostess was welcoming and accommodating. There are many stairs that one has to walk up because the property is set so high up on the mountains but well worth it. Comfortable rooms and the hostess is there to assist with any queries. Breakfast and complimentary coffee which is a plus factor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag
5.0
Apr 2023

Veilig en 'n besonderse uitsig. Dit was baie lekker en ek het die uitsig baie geniet. Goeie diens en billike tarief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Perfek geleë, netjies en skoon. Perfek. Die bestuur doen extra moeite. Ons het 'n heerlike verblyf gehad en sal terugkom. Trappe is puik oefening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Pragtige verblyf bo in die berg, maar om eers daar te kom, moet jy kan klim! Bluebottle Guesthouse is regtig bo in die berg en die enigste paadjie wat daarheen lei is 'n pad van omtrent 126 trappe. Die gastehuis is pragtig, die uitsigte slaan jou asem weg, die ontvangs was vriendelik en die ontbyt heerlik. Hierdie verblyf is egter nie geskik vir iemand wat moeilik loop en nie trappe (baie trappe!) kan klim nie. Jy stop jou voertuig onder in die straat. Dit is nie in sig om jou voertuig dop te hou nie, maar die buurtwag het ons eiendom (voertuig en waentjie) mooi opgepas. Ons het nie kans gesien om al ons swaar bagasie by trappe op te dra nie, so ons het maar lig "gereis" tot bo. Vir seker 'n kosbare, unieke belewenis wat ons nooit sal vergeet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Els D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Beautiful views, lovely host, very special personal touch. We loved celebrating our anniversary at the Bluebottle Guesthouse. What a stunning location with beautiful views of Sandvlei and False Bay from our room. We were spoilt with a personal touch on arrival by our lovely host. The rooms are spacious and beautifully decorated and have very comfortable king-size beds. The breakfast was delicious. And the 131 "arty" steps to get to the guest house made it so very special. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
Kort verblyf
5.0
Mei 2021

Baie nice plek en goed geleë naby die kus. Ek sal definitief weer terugkom. Baie netjies en uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valeske D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2019

Een van my gunsteling plekke waar nog gebly het! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrew
Bluebottle Guesthouse
Dankie vir jou wonderlike resensie, ons hoop om jou gou weer te sien!

Lizanne T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2019

Amazing views. Loads a of space and comfortable beds. Friendly and helpful staff. Amazing views. Spacious and comfortable rooms. Friendly staff. Fun steps to get to guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2019

Die meer as 100 steps up is worth it! Dit was baie lekker. Pragtige uitsig, sodra 'n mens die meer as 100 steps geklim het. Goeie dienslewering, mooi kamers en prima brekfis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Andrew
Bluebottle Guesthouse
Thank you for your review! The views are worth the climb. See you again soon.

Pieter V
Kort verblyf
3.6
Apr 2019

Moeilik a.g.v. trappe. Die gastehuis het 'n mooi uitsig oor die see. Word glad nie aanbeveel vir 2 Oceans Ultra maraton nie. Ook nie vir ou mense of mense met babas nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Andrew
Bluebottle Guesthouse
Thank you for your review. I am glad you enjoyed the beautiful sea-view!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-weg 18, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW1ZzA0TAwAt3hwW5LR8yySvq5EFm9DyrlOH5NsOfYsDm55g5v8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 18 mount road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 10:00 -34.102755 18.466257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang