Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluebottle Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-weg 18, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bluebottle Guesthouse is teen die hange van Muizenberg geleë.

Daar is 7 gastekamers met slaapplek vir 15 gaste. Daar is 5 kamers op die boonste verdieping wat na die balkon lei. Die ander 2 kamers is op die onderste verdieping en het ook toegang tot die onderste balkon. Elke kamer het 'n pragtige uitsig oor die see, meer en op die berg. Elke kamer het sy eie badkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die Cape Blue kamer het slaapplek vir 3 gaste.

Muizenberg se strand is 5 minute se stap vanaf die gastehuis. Daar is verskeie voetslaanroetes teen die berg wat net bo die gastehuis begin.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Delia C
5.0
Relaxing, will definitely be going again for the peace and tranquility. I enjoyed the views, safety, no burglar bars required as the pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Johan M
5.0
Veilig en 'n besonderse uitsig. Dit was baie lekker en ek het die uitsig baie geniet. Goeie diens en billike tarief.
Apr 2023
Christa W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek geleë, netjies en skoon. Perfek. Die bestuur doen extra moeite. Ons het 'n heerlike verblyf gehad en sal terugkom. Trappe is puik oefening.
Feb 2023
Lize B
Gesin met tieners
4.8
Pragtige verblyf bo in die berg, maar om eers daar te kom, moet jy kan klim! Bluebottle Guesthouse is regtig bo in die berg en die enigste paadjie wat...
Sien meer
Des 2023
Glenn P
Saam met lewensmaat
4.4
Great, would stay there again! Great hosts, great food, great rooms!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Mount-weg 18, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bluebottle Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount-weg 18, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW1ZzA0TAwAt3hwW5LR8yySvq5EFm9DyrlOH5NsOfYsDm55g5v8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 18 mount road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-15:00 10:00 -34.102755 18.466257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang